Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

976 Tobago Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-keeromstraat 976, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

976 Tobago Close is op Marina Martinique se waterfront en bied 'n luukse wegbreek vir 'n gesin.

Hierdie dubbelverdieping-selfsorghuis beskik oor 5 slaapkamers, 5 en suite-badkamers, 'n kombuis, sitarea en kuier-area. Dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Beide hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met stoele vir 10 en 'n binnebraai-area. Die huis het 'n leef- en kuier-area met rusbanke, 'n pooltafel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en 'n uitsig oor Marina Martinique. Daar is ook 'n aparte kantoorruimte en gratis WiFi.

Daar is 'n stoep met meubels, 'n dagbed, Jacuzzi en 'n vuurput met 'n uitsig oor die marina. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker wat beurtkrag voorkom.

Slaapplek

’n Bespreking by 976 Tobago Close sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Tobago-keeromstraat 976, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-keeromstraat 976, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff09f7f8f54a93f050541654bb81d3a55638fd687d7e1b22de7c63a3813817ed089815069bcf95f06d9b7a7c1485d2b4a4b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag (plek vir 10) 976 Tobago Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076627335093 24.912751020832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem