9th Street Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Straat 54, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensington Gholfbaan, Glendower, Houghton, Obeservatory, Huddle Park en Killarney. Almal is tussen 1 en 5 km van die eiendom af.
Verblyf is in 4 dubbelkamers beskikbaar wat oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer.
Daar is 'n klein gemeenskaplke kombuisarea wat volledig toegerus is vir selfsorgverblyf. Vir diegene wat daarvan hou om uit te eet, is die Radium Beerhall, wat die oudste en enigste oorblywende kroeg en braairestaurant in Johannesburg is, regs langs die gastehuis geleë. Dié restaurant het 'n egte historiese atmosfeer wat net so aanloklik soos die kos op die spyskaart is.
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 7
Ligging
- 9de Straat 54, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Gaste dink 9th Street Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Orange Grove Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Straat 54, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Geen kinders onder 18