Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2024 tot 5 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer in Potchefstroom. Dit is sowat 5 km vanaf die NWU-kampus en die Potchefstroomdam geleë en is ook naby die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante.

Verblyf word in pragtige gastekamers met verskillende bed-samestellings gebied. Elke kamer het gemaklike beddens, privaat badkamers, skoon linne en handdoeke.

Elke kamer beskik oor 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar vir diegene wat moet werk.

Die kamers lei na 'n netjiese tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadion, MediClinic en Mooirivier Mall is sowat 4 km vanaf die verblyf geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir A Graceful Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 2

Ligging

  • Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink A Graceful Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7217011 27.08697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem