Richmond Akkommodasie by A Karoo Manor-Marinas | LekkeSlaap
+8

A Karoo Manor-Marinas

79 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Karoo Manor-Marinas is langs die N1 in Richmond, 'n Karoodorpie omtrent halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë. Die ouwêreldse bestemming bied die ideale akkommodasie vir gesinne en groepe wat opsoek is na 'n wegbreek ver van die stad se rumoer af.

Die veilige perseel is omhein en bied veilige parkering vir jou motor en 'n rustige tuin waarin jy jou gedagtes kan los laat.

Ons het ook braaigeriewe in die binnehof. Daar is 2 eenhede (insluitend die gesinskamer) wat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het, sodat dit 6 mense kan akkommodeer. Ons het 3 dubbelkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die eenhede het DStv, lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir A Karoo Manor-Marinas
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink A Karoo Manor-Marinas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ3e4e2ICiaL86hANNluwGHlnDuKCzlO3yZZhzU8jLJAKERK9LL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za