- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Pad 50, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R599 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin gesetel waar gaste om die swembad kan ontspan en die vriendelike, warm atmosfeer kan geniet.
Linga Longa Guest House beskik oor 8 eenhede en daar is slaapplek vir 21 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en linne word voorsien. Daar is ook 'n TV, DStv, yskas, mikrogolfoond, gratis WiFi, verwarmer en haardroër in elke eenheid.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en vervoer na en vanaf die lughawe kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Salo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jare op LekkeSlaap 15
Ligging
- Rietfontein Pad 50, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Linga Longa Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Pad 50, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom