LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Log Home At Buffalo Creek | LekkeSlaap
+58

A Log Home At Buffalo Creek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffalo Creek 28, Deel 145, Eensaamheid Plaas, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 002 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

A Log Home At Buffalo Creek is 'n selfsorghuis op die Buffalo Creek-landgoed in Buffeljagsrivier, buite Swellendam in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n groep vriende of familie wat 'n stil wegbreekplek soek.

Daar is 4 slaapkamers in die huis, 2 van die slaapkamers het enkelbeddens en word via 'n steil trap bereik en die ander 2 dubbelkamers op die onderste verdieping het en suite-badkamers. Die hele huis met sy kaggel skep 'n gerieflike, ongekunstelde atmosfeer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het netjiese houtstoele en lei na 'n stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.

A Log Home At Buffalo Creek het 2 braaiplekke: 'n vuurput en 'n onderdak braai-area op die stoep, sowel as 'n Jacuzzi.

Umshanti is stapafstand vanaf die huis en daar is 'n hele rits watersporte beskikbaar, soos bootvaarte, kanovaar en mikrovliegtuigvlugte. Dié doendinge is nie by die tarief van die huis ingesluit nie, maar teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Let asb. op dat groot partytjies en luidrugtige musiek nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by A Log Home At Buffalo Creek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir A Log Home At Buffalo Creek
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buffalo Creek 28, Deel 145, Eensaamheid Plaas, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Log Home At Buffalo Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 002
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 002
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffalo Creek 28, Deel 145, Eensaamheid Plaas, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQRhxD3Ide3nT60vSXCRRZQxElUPMUybx1CRjskMq2sMQG8d97e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 002  per nag (vir 8 persone) 24 5 1 5 28 Buffalo Creek Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -34.021036809883 20.541161298752
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!