2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Night or Two is 'n klein verblyfopsie in 'n rustige woonbuurt van Plettenbergbaai, ideaal vir oornagverblyf of vir reisigers wat die Tuinroete verken. Die eiendom is geskik vir gaste wat beplan om uit te eet en die omliggende besienswaardighede te geniet.
Die gastekamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens. 'n Privaat ingang word voorsien, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Versnaperingstasie is beskikbaar, toegerus met 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Parkeerplek op die perseel word voorsien vir gaste se gerief.
Gaste kan ontspan in 'n buitesitarea, indien weer dit toelaat. Die eiendom is naby 'n wye verskeidenheid restaurante, kafees en plaaslike besienswaardighede geleë, wat dit 'n gerieflike basis maak vir kort verblyf of naweekwegbreke. Die eiendom word aangebied deur Gordon en Sally Button.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gordon & Sally Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink A Night Or Two het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang