Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Marlothpark

Peace Of Marloth

12 gaste

3 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1518 Cheetah Road, Marloth, 1330, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Peace of Marloth is 'n pragtige huis in Marlothpark, 'n privaat residensiële natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Marlothpark is nie omhein nie en diere loop dus vrylik deur die park en rondom jou huis rond.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 5 kinders. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en 'n kinderslaapkamer met 4 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank wat na die balkon lei. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, bad, toilet en wasbak en een met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, skottelgoedwasser, oond en stoof toegerus.

Daar is 'n braai-area met 'n boma, 'n lapa met 'n warm of koue Jacuzzi en satelliet-TV. Daar is 'n sitarea buite en binne.

Ander geriewe sluit 'n klubhuis, swembaddens in die omgewing, 'n tennisbaan, vlugbalbaan, 5 kroeë in die park, kitskosrestaurante en gewone restaurante, hardewarewinkels en drankwinkels by albei sentrums, 'n vulstasie in die park en 'n slaghuis in.

Gaste kan God’s Window, Bourke’s Luck Potholes, Blyderiviercanyon, Mac Mac Falls en die oewer van die Krokodilrivier besoek waar hulle wild sal gewaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johannes G
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Incredible, Bob was so friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Alysha J
5.0
Cozy, clean and lots of wildlife to see. The place was nice and cozy. Lots of wildlife to see. Would visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Monique V
Gesin met tieners
5.0
Stil, gemaklik. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.
Jun 2024
Aneleze B
Saam met vriende
5.0
Lekker ontspannend. Baie baie oulike plekkie. Lekker ruim met 'n lekker kuier stoep.
Jun 2024
Khosi M
Saam met vriende
4.6
I love the place and I'm happy with the house. I'm happy because my expectations were all I need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1518 Cheetah Road, Marloth, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Peace Of Marloth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë gange
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1518 Cheetah Road, Marloth, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee95bd5f344246eaacf38d412671c6c38ae07bc3360b3cb3dfcf34b2acfbd623fa604d0e4d46467daa2a6bfaeb7239b988c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 12) 67 5 1 5 1518 Cheetah Road Marloth 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.352049391231 31.766994595527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang