+19
Selfsorg in Kleinkrantz

A Piece of Heaven

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1479 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

A Piece of Heaven bied selfsorgverblyf op die Tuinroete in Kleinkrantz, 'n area wat natuurskoon, inkopie-geleenthede en eet-ervarings by dosyne bied.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek vir 4 gaste het. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, alle eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank wat ook as 'n dagbed kan werk en 'n TV met Netflix en Prime, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op 'n privaat stoep, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf werk met sonkrag en 'n omsetter wat 'n ononderbroke kragtoevoer verseker.

Hierdie area bied gesinspretaktiwiteite, en gaste kan die pragtige strande en staproetes in die omgewing geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Felicia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1479 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1479 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe86e982bcc8d8ab27540a394ebce49ba6bf1a22e34ec252849935efa499c1f54b5a10fafddbc5225d0877ad019b60c56f0f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1479 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.00427269006 22.652800782353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang