A Piece of Quiet
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 8, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
A Piece of Quiet is 'n vakansiekothuis in die bekoorlike dorpie, Barrydale. Hierdie rustieke kothuis bied 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Gaste kan ook die gratis WiFi, bordspeletjies en leesmateriaal in die kothuis benut. Daar is geen TV nie.
Daar is 'n pragtige tuin, 'n stoep en 'n sonkamer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Daphne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Steynstraat 8, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink A Piece of Quiet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 8, Barrydale, 6750, Wes-Kaap