Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Place in Thyme

Small Thyme Studio
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-ateljeewoonstel is ideaal vir 2 volwassenes. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, gasstoof vir kragonderbrekings, 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n aparte badkamer met toilet en 'n stort. Gaste in hierdie eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Hierdie gaste het nie toegang tot die swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat die swembad slegs beskikbaar is aan gaste wat in die kothuis bly.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Thyme Studio
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, gasstoof vir kragonderbrekings, 'n ketel, broodrooster, yskassie en 'n mikrogolfoond. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter sodat gaste toegang tot WiFi en TV het tydens kragonderbrekings. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area gebruik. Parkeerplek is op die perseel in 'n doodloopstraat beskikbaar en eenhede word met 'n trap en 'n hysbak bereik. Hierdie gaste het nie toegang tot die swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat die swembad slegs beskikbaar is aan gaste wat in die kothuis bly.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelstapelbed. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, die ander met 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n sitarea en eetarea met 'n platskerm-TV met Netflix. Ander geriewe sluit WiFi en 'n omsetter in, so die TV, WiFi en 1 lig is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Daar is 'n lieflike braai-area aan die agterkant van die kothuis en aan die voorkant is daar 'n stoep, dek en 'n privaat swembad vir die eksklusiewe gebruik van gaste in die kothuis. Daar is 'n pragtige uitsig oor die vallei, op die berg en oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat die swembad slegs beskikbaar is aan gaste wat in die kothuis bly.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herschel-weg 54, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d4ebed64e2256240354a9226db2fcd55ea865871c06c80b76dfed5812f08928cf6afbe47d3258710b1ddad962766e09ff3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 54 Herschel Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.136227 18.414072