7 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A SummerPlace is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kleinkrantz, Wilderness. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige en gemaklike tuisbasis soek om hierdie kusdorp te verken en te geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat tussen die slaapkamers gedeel word, toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het ook 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 1 enkelbed in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en leefareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en 'n TV is beskikbaar vir vermaak. WiFi-toegang word ook voorsien.
Gaste kan 'n balkon en parkeerplek van die straat af op die perseel geniet. Kleinkrantz-strand is ongeveer 850 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die omgewing. Buurdorpe soos George, Sedgefield en Knysna is maklik bereikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hilda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink A SummerPlace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang