A Tapestry Garden Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af.

Maak musiek saam met jou vriende in die gazebo of kuier saam terwyl jy jou gunsteling drankie in die eetkamer geniet. Alternatiewelik kan jy na 'n film, sport of nuus op die DStv-hotelpakket in jou lugversorgde kamer kyk en van ons WiFi gebruik maak om in kontak te bly met jou maatskappy, familie of sosiale netwerk.

Elke kamer is en suite en volgens sy eie tema versier. Die kamers is rondom 'n privaat swembad geleë met 'n stoep-area waar jy kan ontspan na 'n lang dag.

Al ons kamers het lugversorging, elektriese komberse, kroegies met voorraad, badkamerprodukte, handdoeke wat daagliks omgeruil word en komplimentêre sjerrie. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met M-Net of DStv-Hotelpakker, 'n privaat ingang vanaf die tuin en swembad, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n werkstasie met WiFi-toegang.

Kom geniet 'n volledige of Kontinentale buffet-ontbyt wat deur ons sjef voorberei is. Gaste kan ontbyt in ons lieflike Jasmyn-gegeurde gazebo langs die swembad of in ons eetkamer kom nuttig. Aandete is ook op versoek beskikbaar met 'n vaste spyskaart.

Bring gerus jou eie gunsteling wyn of ander alkoholiese drankies, aangesien ons nog nie 'n dranklisensie het nie. Ons vriendelike en behulpsame personeel sal ys in een van ons antieke, silwer yshouers voorsien en help om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Tapestry Garden Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za