Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Wave Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Wave Song is 'n bekoorlike gastehuis wat op die heuwels bo Wildernis geleë is. Hierdie gastehuis het 'n fantastiese uitsig oor die Indiese Oseaan en op die berge.

Daar is 2 selfsorgeenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Albei eenhede het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel toegerus is. Die leefarea in beide eenhede het 'n gemaklike rusbank en Admirals Cottage het 'n TV, terwyl Captains Cabin nie 'n TV het nie. Albei eenhede het ook 'n onderdakdek waar gaste 'n see-uitsig kan indrink, asook 'n privaat ingang en braaigeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir A Wave Song
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Wave Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bfc7d4e86c6e2c04b4ac7c847ff4713cd65694e2abdea277fdd6eaa2e5ed7fbac6adbdf9ad1f5d7c490055053f17e438a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Beacon Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992943169063 22.570305570024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem