A Whale's Tale Beach House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
House good poor location.
Martin B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike vakansie by A Whale's Tale Beach House.
Lees meerA Whale's Tale Beach House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Jy maak ons harte warm. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit na julle volgende besoek. Weereens dankie.
Vriendelike groete
Gary en Michelle
Kobus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike belewenis, die mense en die plek is pragtig.
A Whale's Tale Beach House se terugvoer
Kobus, baie dankie vir jou besoek. Ons was so geseënd om jou en Elmarie te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te sien. Julle was 5 ster gaste.
Christine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie!
A Whale's Tale Beach House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en vir jou besoek. Ons huis is jou huis. Jy het in ons harte gekruip. Roxy mis jou. :)
Hannes M - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Debi M - Feb 2020
Algehele gradering
The Whales Tale was incredible!
Lees meerA Whale's Tale Beach House se terugvoer
Thank you so much for your very kind words. We really do appreciate them. We are so glad that you enjoyed your stay and really do look forward to you coming back. You were wonderful guests. Please tell your dad we are looking forward to his 81st birthday party. Thank you for writing in our Guest Book too. We were delighted with your message. Thanks again.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queens Terrace 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom