LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whara Whara Guesthouse | LekkeSlaap
+19

Whara Whara Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Whara Whara Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reinette W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en gerieflike blyplek.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Die kamer is lekker ruim. Die badkamer het 'n stort en baie groot bad.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Reinette, ons waardeer dit.
Hopelik sien ons julle weer by Whara-Whara Gastehuis.
Groete
Joey Snyman en personeel.

Whara Whara Guesthouse
Louise M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Goeie diens, netjiese kamers, goeie ontbyt, vriendelike gasvrye diens deur Joey en haar span, ons sal definitief weer daar gaan bly.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Dankie Louise en familie. Altyd lekker om julle te akkommodeer. Hoop julle kom spoedig weer kuier.
Groete,
Joey en span

Whara Whara Guesthouse
Stan M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to relax and recharge.

The place is very clean. The service is super excellent. The environment is very friendly.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Hi Stan, many thanks. Hope to see you soon.
Whara-Whara greetings

Whara Whara Guesthouse
Magda L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjiese plek. Alles wat ons benodig het. Vriendelike diens. Baie lekker ontbyt.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Magda. Hoop julle maak weer 'n draai.

Whara Whara Guesthouse
Jaco S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very enjoyable. Hostess made us feel very welcome and at home. A lovely home. Very private.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Dankie Jaco

Whara Whara Guesthouse
Mien & Tom B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mien & Tom B
Gesin met klein kinders

Puik.

Sien sterre.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Mien, geniet julle kuier in die Laeveld.

Whara Whara Guesthouse
Johan P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en netjiese kamers. Ontbyt was heerlik en die 'gaste-' deel van gastehuis is terug. Jy voel sommer tuis. Sal enige tyd aanbeveel.

Whara Whara Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Johan. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Groete
Whara-Whara span.

Whara Whara Guesthouse
Elsabé V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Vriendelike en georganiseerde gasvrou wat ons verblyf werklik die moeite werd gemaak het!

Sien die sterre.

Angie M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M
Saam met vriende

Uitstekende kliëntediens, waarde vir geld, baie netjies, en baie belangrik: baie veilig!

200% defnitief terug gaan.

Aart V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aart V
Enkelreisiger

Very friendly reception

Very friendly and helpful reception. Room was nice and clean. Nice breakfast.

Lucy T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste mense en lekkerste akkommodasie! Voel sommer soos 'n mens se huis, weg van die huis!

Ons het vir twee weke by Whara Whara Gastehuis oorgebly terwyl ons besig was om huis te trek. Watter vriendelike mense en heerlike verblyf was dit nie! Ons het in die Garden Sanctuary oorgebly en dit was heerlik om saans net ons skoene uit te skop en 'n glasie wyn op ons dek te drink wat op die pragtige swembad uitkyk. Joey en haar span was besonder gasvry en vriendelik. Ekstra dingetjies soos addisionele pakplek, toegang tot hulle prag-kombuis om etes voor te berei - altyd met 'n behulpsame glimlag - het ons verblyf absoluut heerlik gemaak. Ons sal Whara Whara Gastehuis aanbeveel vir enige iemand!

Elana F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana F

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Attie V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie V
Besigheidsreis

Ons voel tuis sommer met die in trap slag !!

Baie lekker oor geslaap .....plek is skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam ! Ontbyt ...op tyd, smaaklik en baie stylvol! Ons het heeltyd veilig gevoel, sou graag aandete daar wou eet en nie hoef rond te ry in die aand nie. Sal enige tyd hierdie mense aanbeveel !!!

Debbie R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie R
Besigheidsreis

More than I expected.

Very comfortable. Great hospitality!

Phil L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil L
Besigheidsreis

Comfortable solution to accommodation for a visiting client from Cape Town.

Suitable and comfortable accommodation. Very convenient for Lanseria Airport.

Steve V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve V
Besigheidsreis

In orde!

Alles het vlot verloop!

Gugu M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, unique features, peaceful. We loved it! :)

We loved the guesthouse. I will recommend it to my friends and colleagues. The only challenge that we had was that the contact cell number was off on the day that we were checking in. Other than that, the place is secure & beautiful :) - Visitor from Swaziland.

Ceska V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceska V

Uitstekend!

Regtig 'n huis weg van jou eie huis.

David B - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A great environment, run by great people.

John E - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, value for money and Joey is a fantastic host

Whara-Whara is a great place to stay, and good value for money. Joey is a fantastic host. It's close to Northgate mall and the Coca-Cola Dome. Thanks Joey for your hospitality, we will definitely be back!

Elly L - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elly L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our overnight stay and Joey was very hospitable.

The accomodation suited our needs. Just found the room rather hot even though a fan was supplied. Would stay there again. Enjoyed the breakfast.

Annelize H - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Saam met vriende

Beautiful, comfortable, relaxing stay, lovely breakfast

Enjoyed it, right setting for a quiet overnight stay in beautiful surroundings.

Tanya E - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Gesin met tieners

Great stay!

We had a wonderful time.

Jacques S - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Enkelreisiger

A comfortable and home-like experience.

The owners are very friendly and willing to make your stay enjoyable.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge ext 14, Randpark Ridge, 2164, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5hVTtEjgucc3UBz7moqM1w54oCkqGaKZlmJgR95QKBuOCkERi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 12 Knoppiesdoring Street Randpark Ridge ext 14 2164 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.088252683457 27.935453653336
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!