A-Z Vakansie Verblyf
Beskrywing
Die Eenslaapkamereenheid is selfsorg en beskik oor 'n sitarea, kombuis, slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV. Die eenheid het 'n privaat tuin en braaigeriewe. Klein honde, maksimum 2, word toegelaat.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, sal dit teen 'n ekstra koste per hond per dag wees. Gaste moet die honde se beddegoed saambring en die honde moet opgelei wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tweeslaapkamerkothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n stoep met 'n see-uitsig in die verte. Gaste mag nie binne rook nie, maar wel buite. Daar is ook 'n privaat braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, sal dit teen 'n ekstra koste per hond per dag wees. Gaste moet die honde se beddegoed saambring en die honde moet opgelei wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Araucaria-weg 28, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom