Aalwyn Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aalwyn Akkommodasie is in die woonbuurt, Hillside, in Randfontein 12 km buite die dorp geleë. Ons bied selfsorgverblyf in 'n stil en rustige omgewing, ver van die stadsrumoer af.

Ons het 7 individueel versierde kamers. Al die slaapkamers het privaat badkamers. Sommige van die kamers is toegerus met kombuisgeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel, selfs vir groter voertuie. Ons het ook 'n klein funksielokaal waar ons tot 20 gaste kan akkommodeer.

Die eiendom is binne 'n uur en 'n half se ry vanaf Sun City en net 'n uur vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die Wieg van die Mensdom in Sterkfontein is slegs 25 km van ons af en die Krugersdorp Wildreservaat is 20 km hiervandaan. Oval track is sowat 7 km ver. Daar is 2 oefenbowwe naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aalwyn Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za