Beskrywing
Kamer 4 het 2 driekwartbeddens, 'n TV en 'n en suite-badkamer. Dié kamer het 'n plafonwaaier en die kamer deel 'n kombuisie, ingang en 'n braai-area met Kamer 3. Kamer 3 en 4 kan ook as 'n gesinseenheid vir 'n gesin van 5 bespreek word. Klein hondjies is welkom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volledige bedrag moet voor aankoms aan die webtuiste betaal word aangesien Aalwyn Accommodation nie self die betaling sal aanvaar nie.
Gaste kan nie laatinklok sonder dat dit vooraf so gereël is nie.
'n Klein, huisgeleerde hond word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nguni House het plek vir 7 en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 2 badkamers waarvan die een 'n bad het en die ander 'n stort. Verder het die eenheid 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die volledige bedrag moet voor aankoms aan die webtuiste betaal word aangesien Aalwyn Accommodation nie self die betaling sal aanvaar nie.
Gaste kan nie laatinklok sonder dat dit vooraf so gereël is nie.
'n Klein, huisgeleerde hond word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Die ingang word gedeel met die kamer langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volledige bedrag moet voor aankoms aan die webtuiste betaal word aangesien Aalwyn Accommodation nie self die betaling sal aanvaar nie.
Gaste kan nie laatinklok sonder dat dit vooraf so gereël is nie.
'n Klein, huisgeleerde hond word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
c/o Robson Street & Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang