Vanderbijlpark Akkommodasie by Aalwyns Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Aalwyns Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 139 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethovenstraat 37, SW, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aalwyns Guest House is in Vanderbijlpark geleë en bied luukse gerief vir sakereisigers. Ons bied ruim, moderne kamers met en suite-badkamers, vriendelike diens en veilige parkeerplek. Die gastehuis is in 'n rustige woonbuurt geleë, omring deur bome.

Die kamers is mooi ingerig en aandag word geskenk aan gerief en luuksheid. WiFi-toegang is regdeur die gastehuis beskikbaar, maar slegs op versoek. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek. Ander geriewe sluit 'n gimnasium, swembad, braaigeriewe, 'n sauna, 'n sitarea en 'n kroeg in. Die sitarea en kroeg beskik oor 'n grootskerm-TV vir sportgeleenthede, maar net inwoners word toegelaat.

Na 'n lang dag se werk kan gaste op die gras of op die houtbankies onder die bome ontspan en luister na die voëls se getjirp. Verskeie winkelsentrums en restaurante is beskikbaar in 'n 1 km radius.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Aalwyns Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Beethovenstraat 37, SW, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Aalwyns Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 139
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R1 139
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 139
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethovenstraat 37, SW, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMDYxYWQwLTcwMGUtNDM1OS1hMzhlLTljNWU4MWQwZTljNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 139  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 37 Beethoven Street SW 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.738868002801 27.836224694443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za