Aan de Bergen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wynand D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Baie lekker, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike, lieflike eienaar. Sy gaan uit haar pad om jou veilig te laat voel. Die eienaar was so vriendelik gewees. Sy het ons laat voel asof ons daar woon. Dit is ons derde keer wat ons by hierdie plek was en dit was nog altyd die moeite werd gewees om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Dankie Heloise, dit is vir my altyd lekker om hierdie tipe terugvoer te ontvang, julle is ook baie aangename mense en maak dit maklik om hier te ontvang. Hopelik sien ons julle gou weer. Mooi dag. Groete, Cornelia

Benita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie aangename en goeie ervaring. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
1 nag
5.0
Nov 2025

Pragtig, skoon, veilig. Baie lekker gebly en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Annemarie, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Groete, Cornelia

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename ervaring. Baie rustige atmosfeer het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om julle gou weer te sien. Groete tot dan

Maretha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker, rustige aand met gehalte familietyd. Was een heerlike aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Comfortable, convenient, friendly host. Cornelia was a fantastic host. Very accommodating and friendly and helped us organise breakfast for the early morning before our hike. This spot is a great location for a large group doing the Marloth Trail. The rooms were clean and comfortable, and the check-in and check-out were very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day Tessa, thank you for the positive feedback. You are always welcome to visit us again. Kind regards Cornelia

Juanita M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Oornag oppad na Nampo skou. Twee nagte oorgeslaap om Nampo skou by te woon. Verblyf was goed. Houtbed het net gekraak wanneer 'n mens omdraai of beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Treacy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lovely. We loved our stay at Aan de Bergen. We spent the weekend in Swellendam for our son's rugby tournament at the primary school. We stayed in the cottage and loved it; it has a lovely outdoor braai/boma area with a kolkol which was prepped for us and ready to go. Beds were comfy and bedding was great. Our hostess was friendly and attentive, and I can highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Liewe Treacy, baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Aan de Bergen groete.

Andries D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon en alles wat ons nodig het. Baie dankie aan "Aan De Bergen" vir verblyf en lekker naweek vol herinneringe. Dit was maklik die netjiesste en skoonste verblyf nog. Die netheid van huis en tuin weerspieël die trots wat Cornelia aan haar plek het. Sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Andries, hierdie positiewe terugvoer word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Aan de Bergen groete, Cornelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bethel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a54848169f3fe03a213e3c7fbcdede5b8c92638a61bd1f456d7699fd83d666d62fc2d998389cc30a30ae125603f8738f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 1) 104 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang