Aan de Eike Guest House
12 resensies
Gastehuis
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Aan de Eike Guest House is in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld
Dié huis beskik oor 18 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. 1 van die kamers is ideaal vir 'n gesin van 4 en die ander kamers het elk slaapplek vir 2 gaste.
Daar is 'n swembad en 'n dek met 'n uitsig op die Langeberge. Daar is ook 'n tuin.
Daar is 'n restaurant op die perseel, asook 'n klein gimnasium, sauna, geriewe om 'n fiets te was en veilige parkeerplek.
Doendinge om te geniet sluit bessiepluk, likeurproe en 'n verskeidenheid historiese uitstappies in die omgewing in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 12 resensies vir Aan de Eike Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Eike Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom