Aan de Heuvel Cottage 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 175
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Martin E - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Ons is baie bly om dit te hoor, Martin. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.
Cheryl V - Jan 2024
Algehele gradering
I definitely will be back.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
We appreciate your positive feedback about our guesthouse, Cheryl. We do take pride in catering to our guests' needs in the best way we can. If you're travelling to our area again soon, do not hesitate to stop by. Kind regards, ADLC.
Vivian L - Sep 2023
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld. Pragtig.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Vivian. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.
Burger B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenhede, goed toegerus vir enige groepe. Kliëntediens is besonders.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.
Duan T - Jun 2023
Algehele gradering
Die plek was mooi skoon en netjies, maar stort druk was so swak dat ons nie in een kamer kon stort nie.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Duan. Ons is jammer om te hoor oor die waterdruk kwessie in die stort, ons sal definitief hierop let. Ons is bewus hiervan en ongelukkig is die probleem nie aan ons kant nie. Wees net bewus dat al drie cottages het twee badkamers en nie net die een waar in julle gebly het nie. Vriendelike Groete, ADLC.
Ellton D - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful and comfortable.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay is just around the corner. Kind regards
Hayley V - Mei 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
We appreciate your positive feedback about our cottage. We do take pride in catering to our guests’ needs the best way we can. If you’re travelling to our area again soon, don’t hesitate to stop by. Kind regards.
Fanus P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek vir een of twee aande. Loopafstand van als.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete.
Johanna R - Des 2022
Algehele gradering
Alles was presies soos ons dit verwag het.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir 'n terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het julle tydjie hier geniet. Beurtkrag is 'n groot frustrasie en ons sal daarop let om die nodige kerse in plek te hê. Vriendelike Groete, ADLC.
Evert P - Des 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuiertjie baie geniet ten spyte daarvan dat dinge nie aan die begin so glad verloop het nie.
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit. Kind regards, ADLC.
Pauline A - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent service and excellent cottage.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Thank you for choosing to stay with us. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.
Renee R - Jan 2022
Algehele gradering
Incredible.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay. We hope your next visit is just around the corner.
Patricia S - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed the serenity and safety that comes with Aan de Heuvel Cottages.
Lees meerAan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay Patricia. We look forward to hosting you again very soon.
Kind regards,
ADLC.
Randall M - Mei 2021
Algehele gradering
Verskriklik lekker!
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor julle het julle naweek by ons geniet Randall. Kom kuier gou weer! Groete, ADLC.
Mel K - Apr 2021
Algehele gradering
'n Klein paradys.
Lees meerAan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is so bly julle het jul tyd hier geniet. Baie dankie vir jou advies rakende die handreling, ons sal hierop let. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
ADLC
Juanita B - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect, peace and quiet!
Ronita F - Des 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties, so netjies.
Mandy W - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing and easy setting.
Joyleigh C - Okt 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsig van die berge in die agtergrond en n baie netjies plekkie om n lekker tyd met jou metgesel
Dina C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie kwaliteit eenheid, goed geprys.
Meagan B - Aug 2020
Algehele gradering
Now that's tranquility.
Rika D - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, alle geriewe.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Baie dankie vir u lekker terugvoer.
Ons hoop dat u weer besoek.
Beste wense
Aan de Leisure Team
Anchen C - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Morning,
Thank you so much for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your visit and we hope to welcome you back again in the future.
Best Wishes,
Aan de Leisure Team
Nuray C - Des 2019
Algehele gradering
Tranquility at it’s best! The cleaners however should not start cleaning whilst the guests are still at the cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigheid op sy beste! Die skoonmakers moet egter nie begin skoonmaak terwyl gaste nog in die kothuis is nie.
Lieflike kothuis. Great.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good morning, thank you ever so much for your kind comments and for taking the time to write this review.
We have checked with the management team who were on duty for this period, please let us know if the cleaners were at the second cottage or yours.
As far as we understand only our pool man came to check the pools and also the next door cottage, but no cleaners started while you were checked in. We would truly appreciate your reply as we do not start cleaning until our guest has checked out.
Happy New Year to you and your family and Best Wishes.
Aan de Awesome Team
Fanie S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in die prentjiemooi Swellendam.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering oor u verblyf by Aan de Heuvel. Ons is so bly dat u, u besoek geniet het en ons hoop om u binnekort weer terug te verwelkom.
Beste wense
Aan De Leisure span.
Mike S - Sep 2019
Algehele gradering
More than we expected.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good afternoon,
Thank you so much for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your visit and we hope to see you again soon.
Best wishes,
Aan de Leisure team
Dorianne P - Aug 2019
Algehele gradering
Quaint cottage - perfect for a family getaway!
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good day Dorianne,
Thank you so much for the feedback on your stay at Aan de Heuvel Cottage. We are delighted that you enjoyed your visit and look forward to the next one.
Best wishes,
Aan de Leisure Team
Marlise L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Dear Marlise,
Thank you so much for the review.
We are very pleased you enjoyed your visit and we hope to welcome you back again sometime in the future.
Best wishes,
Aan de Leisure Team
James C - Jul 2019
Algehele gradering
A delightful and comfortable stay.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Lovely to hear, Thank you!
Please come visit us again. We're ever so happy you enjoyed our Swellendam and we hope to see you again.
Best Wishes,
Aan de Awesome Team
Noel S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was alles en meer as wat ons verwag het.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Morning,
Thank you ever so much for this lovely review, we appreciate your comments.
We're delighted you enjoyed your stay and we hope to see you again in future.
Best Wishes,
Aan de Awesome Team
Tami B - Apr 2019
Algehele gradering
The area was stunning as well as the cottage, beautiful maintained and clean, quiet and relaxing.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good day Tami,
Thank you so much for the wonderful review. We are so pleased you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again sometime in the future.
Best wishes,
Aan de Leisure Team
Charl M - Sep 2018
Algehele gradering
Very nice place, value for money and friendly staff, will definitely return.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good morning Charl,
Thank you so much for the wonderful review. We are pleased you enjoyed your breakaway and we hope to welcome you back again.
Best wishes,
Aan de Leisure team
Marlize V - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig en gemaklik!
Lees meerAan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Thank you very much for the wonderful review of Aan de Heuvel.
We are so happy that you enjoyed your visit and hope that you will visit again soon.
Best Wishes,
Aan de Heuvel Team
Suzanne Z - Jul 2018
Algehele gradering
Spacious, clean, quiet and affordable. Wonderful service from Aan de Heuvel staff.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Morning,
Thank you so much for the wonderful review. We truly appreciate it and we hope to see you again in future.
Best Wishes,
Aan de Oever team
Joan B - Jun 2018
Algehele gradering
Relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend.
Was baie ontspannend. Die vermaaklikheidsarea is baie mooi. Plek is goed onderhou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Morning,
Thank you very much for the lovely feedback.
We are pleased you enjoyed your visit and we hope you return again in the future.
Best Wishes,
Aan de Heuvel team
Duncan H - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker!
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Hello,
Thank you so much for the wonderful feedback. We are so pleased you enjoyed your visit and we look forward to the next one.
Best Wishes,
Aan de Heuvel team
Arlene A - Apr 2018
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Morning,
Thank you so much for your wonderful comments and we are delighted that you enjoyed your stay at Aan de Heuvel. We hope to see you again in future.
Have a wonderful day,
Best Wishes, Aan de Leisure Team
Lauren C - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Aan de Heuvel Cottage 1 se terugvoer
Good Afternoon Lauren,
Thank you so much for your wonderful comments and we are delighted that you enjoyed your stay at Aan de Heuvel,
We hope to see you again in future - it was lovely meeting you.
Have a wonderful day,
Best Wishes,
Aan de Leisure Team
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap