Aan De Kanal Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aan De Kanal Country Lodge bied B&B- en selfsorg-eenhede langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Aan de Kanal Country Lodge bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en 4 gastekamers, almal smaakvol versier en met eie ingange. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad in elke kamer. Die selfsorg-eenhede is ingerig met die basiese toebehore om maaltye voor te berei.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in al die eenhede, maar net sekere eenhede het lugversorging. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in ons ten volle gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel bedien. Die gastehuis is ook ingerig met 'n Jacuzzi, 'n lapa met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek op die perseel.

Aan De Kanal Country Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie buitelug-doendinge soos bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en 4x4-roetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aan De Kanal Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false