LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aan de Vliet Guest House | LekkeSlaap
+32

Aan de Vliet Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Aan de Vliet Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wessel W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die mense is behulpsaam en professioneel.

Mari O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Rustige omgewing na aan die natuur, tog naby mense. Weg uit die algemene gewoel in die stad. Perfek versorg en skoon.

Verblyf hier is 'n plesier. Dit is skoon, smaakvol, goed ingerig and pragtig. Die omgewing is so mooi en die ligging tussen die bome is fantasties. Hoewel dit deel van die woning is, is dit heeltemal privaat. Dit het veilig gevoel.

Elaine O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, rustige plaasatmosfeer. Goed toegerus.

Ons het heerlik gebly en ek sal mense wat in die Stellenbosch area verblyf soek aanbeveel om na Aan de Vliet te gaan.

Joha C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie en netjiese verblyf.

Tanya B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B
Gesin met tieners

Baie bevredigende twee aande daar deurgebring.

The verblyf het goed uitgewerk met 'n kamer vir ons twee tieners en een vir ons. Ons sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very satisfactory for the two nights we spent there.

The accommodation worked well for us, with a room for us and a room for our two teenagers. We would definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlen L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable stay near Stellenbosch.

There was a mix up with the rooms but it was promptly dealt with and sorted out. A lovely 5 days spent in beautiful garden surroundings, friendly host and staff. Close enough to Stellenbosch centre yet away from noise and bustle. Can definitely recommend.

Elani S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sien alreeds uit na ons volgende besoek.

Ons het ons verblyf by Aan de Vliet vreeslik geniet. Frieda is 'n wonderlike gasvrou. Ons eenheid was in alle opsigte voldoende. Die decor was pragtig, die geriewe skoon en netjies en die area waar die gastehuis is, is perfek vir besoeke aan nabye wynplase en ander aktiwiteite! Ek sien alreeds uit na ons volgende besoek.

Lizelle M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle M

Ons het lekker gebly!

Dit was netjies en sentraal geleë vir ons bestemming.

Sanet L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Pragtige plekkie.

Ietwat ver uit die dorp, en pad na Aan de Vliet bietjie donker in die aand.

Jandus D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, luuks en fantasties.

Naweek-wegbreek om te onthou, Aan de Vliet het my werklik verbaas met hulle verblyf, ons was met ope arms verwelkom. Die kamer was toegerus met meer as wat ons verwag het en wat selfs nodig was. 'n Netjiese, ruim en pragtige kamer was aan ons gegee. Ons naweek was wonderlik en ons kon werklik ontspan en rus. Ons sal beslis weer 'n draai maak. Wel gedaan Aan de Vliet!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0ZjBmYTc2LTYxYzctNGFiMy1hNjA5LTAwZDhhZWZiMGY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Blaauwklippen Road Stellenbosch 7613 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.977993778084 18.859169483185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!