Aan de Weg
Opsomming van Resensie
Reg H - Mei 2022
Gemiddeld
Relaxing, has everything you need and hosts try to think of all your needs and are very friendly.
Aan de Weg se terugvoer
Thank you so much for staying with Aan de weg again, it was very good to see you guys after such a long time. Thank you for my beautiful protea and the coasters. Kind regards, Esther.
Mohseen K - Apr 2022
Gemiddeld
Esther is a wonderful host, the place is situated in a nice area and met my expectations.
Aan de Weg se terugvoer
Thanks for the kind words. Regards Esther
Ryan H - Mrt 2022
Gemiddeld
Lovely place, everything I needed and comfy.
Aan de Weg se terugvoer
Thanks for the review, much appreciated. Hope to see you in Cape Town again sometime! Regards Esther
Natasja E - Feb 2022
Gemiddeld
Vanaf die intrapslag het ons welkom en tuis gevoel. Dankie Esther vir jou gasvryheid.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie Natasja, dis goed om te weet julle het lekker gebly. Dis dankbare werk as almal sulke aangename mense soos julle is.
Annari P - Nov 2021
Gemiddeld
Veilig, netjies en gerieflik.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie. Geniet my gastehuis met al die aangename gaste.
Malan D - Okt 2021
Gemiddeld
Netjiese oornagplek in 'n veilige area.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Dankie weereens, dat julle dit so netjies agter gelaat het.
Estelle S - Apr 2021
Gemiddeld
Aan De Weg is netjies, skoon en het alles wat mens moontlik nog sal hê.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie Estelle, ek is dankbaar vir die terugvoering. En bly dat julle dit geniet het en op so ‘n manier die kleinneef kon ontmoet.
Marthinus K - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlik, aangename verblyf.
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die mooi review, aangename gaste maak als die moeite werd!!!
Rina J - Okt 2020
Gemiddeld
Vreeslik lekker
Ursula S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker!
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die positiewe reaksie, so lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. 'n Mooi jaar toegewens - Esther
Elizabeth K - Aug 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik vir 5 volwassenes wat deel, goeie diens en vriendelike eienaars.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie, Lize, vir die positiewe terugvoering. My werk het voorwaar 'n groot voordeel in die opsig dat ek gedurig aangename mense soos julle ontmoet! Nogmaals dankie vir netjies agterlaat van gastehuis!
Hartlike groete,
Esther
Anell E - Des 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties en gasvrou vreeslik aangenaam.
Aan de Weg se terugvoer
Middag, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was goed om julle te kon ontvang. Dis heerlik om gaste soos julle te huisves. Dankie vir netjiese toestand waarin die gastehuis was.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4