LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aandbloem Guest House | LekkeSlaap
+55

Aandbloem Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Aug 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer 40 km.

Gehalteverblyf is beskikbaar in 10 luukse enkel-, dubbel of gesinslaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n konferensielokaal langs die swembad. Daar is 'n pooltafel in die ontspanningsarea. Tariewe sluit 'n volledige ontbyt wat in die eetkamer bedien word in. Middag- en aandete kan vooraf gereël word. WiFi is ook beskikbaar.

Aandbloem Gastehuis is 'n Eldorainge, 'n stil buurt in Pretoria en bied privaatheid en persoonlike diens om 'n onvergeetlike verblyf te verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Aandbloem Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aandbloem Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHrUx6Gozth9iH5VT8V1LBiSLraIfGEmSjnaFDCVTZzOrnNhpoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!