LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Gastehuis in Eldoraigne

Aandbloem Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Natasha L
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Just wonderful! Highly recommend Aandbloem to anyone needing accommodation. Highly recommend Aandbloem for a stay in Eldoraigne. The host is friendly and helpful. Just wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
1 nag
5.0
Sep 2026

Wereld klas. Ons het 'n gesin kamer asook 'n dubbel kamer bespreek. Johan het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Kamers is baie gerieflik en skoon. 'n Uil het ons in die nag verstom gelaat met sy mooi 'roep'. Ons het ook ontbyt gehad wat heerlik was, regtig wereld klas. Ons sal enige tyd weer by Aandbloem tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Wonderlike gaste! Hoop hulle besoek ons in die toekoms weer.

Jacqueline M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lovely guesthouse, the host was amazing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Perfect. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleneze V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig was, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle gou weer by Aandbloem Gastehuis te verwelkom. Vriendelike groete, Die Aandbloem-span

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca L
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great stay! Great stay, wonderful host who fulfilled all requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Thank you so much for your kind words! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and that our team could make your visit comfortable and memorable. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back to Aandbloem Guest House soon! The Aandbloem Team

Eugene T
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die kamers was mooi skoon. Baie stil en veilige area. Sal hulle beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly by Aandbloem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle gou weer by Aandbloem Gastehuis te verwelkom. Vriendelike groete, Die Aandbloem-span

Huanita V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustig, veilig en baie netjies. Ontbyt was heerlik en kamer was gerieflik. Baie lekker gebly en ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer by Aandbloem Gastehuis te ontvang. Johan & Elsabè & Aandbloem personeel

Daan S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Goeie waarde vir geld! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvg1zh59uhEqanwQaoPeGWZNiyrb6MRYFiPcNpYVvCk08ehgFVj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang