Beaufort-Wes Akkommodasie by Aandblom Guesthouse | LekkeSlaap
+66
+66

Aandblom Guesthouse

146 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aandblom Guesthouse skuil in Beaufort-Wes, die hoofstad van die Karoo in die Wes-Kaap. Dié omgewing spog met pragtige weer regdeur die hele jaar. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die stad af.

Ons het 2 eenhede: Die Wingerd-kamer en die Boord-kamer. Die Wingerd-kamer is 'n ruim suite met 'n privaat ingang wat oor 'n oopplan-slaaparea en 'n volledige, privaat badkamer beskik. Daar is 'n koningingrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër, stoep, lugversorging, 'n verwarmer en 'n TV met volledige DStv.

Die Boord-villa is onlangs opgeknap en bied slaapplek aan 4 volwassenes of 'n gesin met kinders in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort en gratis toiletware word voorsien. Die slaapbank kan ook as nog 'n dubbelbed ingespan word. Die ruim kombuis en sitarea het pragtige uitsigte oor die tuin. Volledige DStv, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.

Die gastehuis spog ook met 'n kaggel, braaiplek, 'n swembad en parkeerplek met outomatiese hek.

Beaufort-Wes is 'n halfwegstop in die Wes-Kaap vir eko-toeriste. Dit staan ook bekend as die "hoofstad van die Karoo" en is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo. Dit spog met besienswaardighede uit die Steentydperk, rotstekeninge, dinosourusfossiele en verskeie argitektoniese invloede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 146 resensies vir Aandblom Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandblom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYmUyNTBkLWQyNmQtNGRiNy05YjQxLTYzMjVhYWEwNDBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 146 5 1 5 28 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -32.358548574379 22.596256434918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za