LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aandrus @ Kestell | LekkeSlaap
+38

Aandrus @ Kestell

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R370 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aandrus @ Kestell is in 'n dorpie in die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge in die Vrystaat se Thabo Mofutsanyana-streek. Dis die ideale wegbreek vir diegene wat die stadsgejaag wil agterlaat.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat slaapplek aan 7 gaste in totaal bied. Die kamers sluit die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, slaapkamer 2 en slaapkamer 3 in. Al die kamers het gemaklike beddens, elektriese komberse en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, perdry, fietsry, kunsvlieghengel en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1b6aad305266d999a31f95adf013d3df07a0783583be9c525908b3bb8d46d83bdec5686a23a8cd9977d553c7416f1e8dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R370  per nag (vir 2 persone) 26B Raath Street Kestell 9860 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.312257414489 28.700650876644
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!