LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aandrus Gastehuis | LekkeSlaap
+47

Aandrus Gastehuis

72 resensies
Gastehuis
Dubbelkamers (1)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers beskik oor 'n dubbelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die kamers het ook plafonwaaiers, muurverwarmers, elektriese komberse, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in kamers. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asseblief nie enige kosbare besittings in jou voertuig los nie. Die gemeenskaplike area sal van 07:00 tot 22:00 oop wees. Indien gaste voor 7 uur vertrek en die area wil gebruik kan dit oopgesluit word. Inklok na 14:00, indien vroeër kontak asb. vir Bianca.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamers
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie slaapkamers het elk 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook plafonwaaiers, muurverwarmers, elektriese komberse, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe en DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in kamers. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asseblief nie enige kosbare besittings in jou voertuig los nie. Die gemeenskaplike area sal van 07:00 tot 22:00 oop wees. Indien gaste voor 7 uur vertrek en die area wil gebruik kan dit oopgesluit word. Inklok na 14:00, indien vroeër kontak asb. vir Bianca.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met slaapplek vir 4 gaste
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer, plafonwaaier, 'n muurverwarmer, elektriese komberse, handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in kamers. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asseblief nie enige kosbare besittings in jou voertuig los nie. Die gemeenskaplike area sal van 07:00 tot 22:00 oop wees. Indien gaste voor 7 uur vertrek en die area wil gebruik kan dit oopgesluit word. Inklok na 14:00, indien vroeër kontak asb. vir Bianca.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers met slaapplek vir 5 gaste
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die kamer het 'n en suite-badkamer, plafonwaaier, 'n muurverwarmer, elektriese komberse, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe en DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in kamers. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asseblief nie enige kosbare besittings in jou voertuig los nie. Die gemeenskaplike area sal van 07:00 tot 22:00 oop wees. Indien gaste voor 7 uur vertrek en die area wil gebruik kan dit oopgesluit word. Inklok na 14:00, indien vroeër kontak asb. vir Bianca.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer (2)
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 2 enkelbeddens en 'n bad. Die kamers is ideaal vir vriende. 'n Gemeenskaplike area is beskikbaar met 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en 'n pool-tafel. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rook is verbode in kamers. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asseblief nie enige kosbare besittings in jou voertuig los nie. Die gemeenskaplike area sal van 07:00 tot 22:00 oop wees. Indien gaste voor 7 uur vertrek en die area wil gebruik kan dit oopgesluit word. Inklok na 14:00, indien vroeër kontak asb. vir Bianca.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loopstraat 102, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkRCZOTBvOltl5t809VkKCHgsdyJ7Va23voAn4E98GnVp3K9gY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 102 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -31.413322927726 23.936555949399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!