Aandvari Atlantic Terraces

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aandvari Atlantic Terraces is 'n lieflike, knus woonstel gerieflik in die hartjie van Kaapstad se beeldskone woonbuurt Blouberg geleë. Dis slegs 'n kort entjie se stap van die strand en plaaslike restaurante.

Die woonstel is ideaal vir tot 3 gaste (2 volwassenes en 1 klein kind). Die kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed met 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, en 'n haardroër, 'n strykyster en 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -eetarea met sitplek vir tot 4 gaste. Dit kan binne of buite in die tuin geniet word. Die kamer bevat ook geriewe soos 'n TV met Openview HD-kanale. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asseblief hul eie -dekodeerder en -slimkaart saambring.

Daar is ook 2 parkeerplekke, 'n gemeenskaplike swembad en 'n privaat tuin. Die huis is volledig beveilig en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar op versoek.

Let asb. daarop dat die eenheid slaapplek het vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind.

Slaapplek

'n Bespreking by Aandvari Atlantic Terraces sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aandvari Atlantic Terraces gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za