3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32-40 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aandvari Atlantic Terraces is 'n lieflike, knus woonstel gerieflik in die hartjie van Kaapstad se beeldskone woonbuurt Blouberg geleë. Dis slegs 'n kort entjie se stap van die strand en plaaslike restaurante.
Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en slaapplek vir een kind is ook beskikbaar. Die kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed met 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, en 'n haardroër, 'n strykyster en 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -eetarea met sitplek vir tot 4 gaste. Dit kan binne of buite in die tuin geniet word. Die kamer bevat ook geriewe soos 'n TV met Openview HD-kanale. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asseblief hul eie -dekodeerder en -slimkaart saambring.
Daar is ook 2 parkeerplekke, 'n gemeenskaplike swembad en 'n privaat tuin. Die huis is volledig beveilig en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 203
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32-40 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Aandvari Atlantic Terraces het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32-40 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang