LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Bloubergstrand

Aandvari Ocean View

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • A302 Ocean View, Coral Rd, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aandvari Ocean View is teen Blouberg se pragtige strand geleë en is 'n gerieflike enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Dit is perfek vir 'n wittebrood, spesiale wegbreke, luukse sakereise of vir 'n prettige strandvakansie.

Hierdie luukse ateljeewoonstel het slaapplek vir maksimum 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met 100% luukse katoenperkallinne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met OpenView HD-kanale in. Daar is 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hulle en dekodeerder en slimkaart wil saambring.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en toegang deur middel van kaartjie-kontrole by die sekuriteitshek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Quintin A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, seaviews, good for the soul. This is a very easy-going, relaxing stay. You're literally on the beach and in close proximity t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Lizette R
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, goeie ligging, bekostigbaar. Die ligging is perfek; die uitsig ongelooflik.
Jul 2026
Sunelda B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Gasheer is baie vriendelik. Die kommunikasie van die begin af was uitstekend. Sal vir seker weer hier bly.
Apr 2026
Joani V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte huisie by die see! Verskriklike oulike plek. Alles wat mens benodig. Binne paar tree vanaf die see. Gasheer is amazing!
Des 2025
Ntokozo N
5.0
I've found a home when I'm in Cape Town. Warmly welcomed by the owners and had a fabulous stay at Aandvari Ocean View. The apartment ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 198

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • A302 Ocean View, Coral Rd, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R735
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R735
per nag (plek vir 2)
Bespreek

A302 Ocean View, Coral Rd, Blouberg, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f5df955a05ffe7e806d65eb35aa74d61e74f67d054b30ede41ba5c04e57c39659cbfed350bf39f353747afe2e7314889c80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818275802546 18.475468754769

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang