Aanhuizen Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
TOM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Petrushca L - Apr 2024
Algehele gradering
I've already stayed three times at your accommodation and each time you have been.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Walter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis in Swellendam.
Lorenzo L - Feb 2024
Algehele gradering
Aanhuizen maak Swellendam 'n beter plek.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
They were a large family that stayed over. Friendly and adhered to rules. Will surely accommodate them again.
Trevor A - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay but a bit short to give comprehensive feedback.
Lees meerAanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Trevor. Thank you for your review. Indeed, it would be more convenient if the gate opens automatically upon exit, but the associated costs are quite high. We are currently waiting for a metal box to store the keys. I wish you all the best for the year.
Neville B - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome time would come again.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks for the review. It was a pleasure hosting you.
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Walter. Goed om te hoor jy rus goed uit hier by ons.
Pierre V - Jan 2024
Algehele gradering
Vir kort kuier is dit ideaal en bekostigbaar.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Pierre. Dankie vir die terugvoer. Ons mark is kort verblyf en besigheid. Daar is solar en 'n kragopwekker vir ligte beskikbaar.
Robert K - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag op pad van Kaapstad na Plettenbergbaai.
Pieter C - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Corlia C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie welkom laat voel en sommer deel van die familie. Hulle het vir ons 'n beter kamer gegee a.g.v. hulle aanbou/verandering van hulle verblyf.
Sonja V - Aug 2023
Algehele gradering
Daar was alles wat ons nodig gehad het en dit het 'n baie mooi ligging.
Ansie R - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was net een nag daar maar die eenheid het aan ons behoeftes voldoen.
Maggie P - Jun 2023
Algehele gradering
Snoesige, warm plekkie. Skoon.
Lynette S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid. Voel sommer dadelik tuis.
Nancy M - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, mooi.
Toni-anne R - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay. we were greeted very warmly and felt at home straight away. See starts above.
Ian H - Mei 2023
Algehele gradering
Typical budget type overnight stay. Host was accommodating for late night arrival.
Jaco H - Apr 2023
Algehele gradering
For backpackers.
Andre P - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly host, clean and secure room.
Annatjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar alles was netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie.
Zoesha A - Apr 2023
Algehele gradering
Everything we expected and more.
Johan N - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapbestemming. Veilig, skoon en bekostigbaar.
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Stil en goeie waarde vir geld.
Jacinda W - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant stay in a clean and spacious family room.
Diana S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie.
Lees meerNico A - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met vriendelike diens.
Donovan T - Jan 2023
Algehele gradering
Very hospitable host who went out of his way to accommodate our specific needs.
Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename plek om te bly.
Dawie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename mense en altyd bereid om raad en advies te gee.
Sanette N - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Vanessa V - Des 2022
Algehele gradering
We were so comfortable and relaxed after our long drive.
Ruby S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Janine C - Des 2022
Algehele gradering
Amazing experience.
Josey B - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike ontvangs gekry deur Tom.
Pauline A - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf veilig. Ontvangs was baie warm en vriendelik asook behulpsaam.
Chris L - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut puik diens en gasvryheid.
Jan K - Nov 2022
Algehele gradering
Heel aangename verblyf.
Karin D - Nov 2022
Algehele gradering
Slaapplek teen die berg.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anja L - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Anja. Dankie vir die resensie. Was 'n plesier om julle te akommodeer.
Junior C - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Shannon H - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
David J - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice guest house in Swellendam, excellent customer service.
Elri N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en naby alles.
Misha-ell P - Jul 2022
Algehele gradering
Heel gesellig en kon 'n geruste nag hê.
Zané C - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Chanel H - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay and wished we could have stayed longer.
Andrew J - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was die ideale bestemming baie rustig net soos ek verkies moet wees.
Annelise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig.
Grea G - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely pet friendly accommodation.
Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Very very nice and stunning place to stay!
Andria O - Mrt 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Lees meerLouis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie ruim en netjies. Kon afkoel in swembad na 'n warm dag. Regtig waarde vir geld.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die rating. Was plesier om jou ma haar eie kamer te gee. Glo en vertrou julle het die tydperk geniet.
Philip V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon!
Elmari P - Feb 2022
Algehele gradering
Definitief sal ons graag weer hier wil bly!
Hannelie Loubser L - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker, maar toilet lek.
Etienne V - Jan 2022
Algehele gradering
Vir die prys is dit seker OK.
Lees meerLouise D - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Dankie vir die rating. Bly julle kon rus. Alles van beste vir nuwe jaar.
Ian E - Des 2021
Algehele gradering
Rustig met pragtige uitsigte.
Catherine B - Des 2021
Algehele gradering
Well appointed and comfortable room, but felt there were too many units in a small space.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Catherine,
Unfortunately, the room is situated at the bottom. We are looking at ways to make it more private by using screens and redirecting the entrance to the other rooms. Just waiting for a break in May to do alterations.
But thanks for the feedback.
Tom
Zakiyyah A - Des 2021
Algehele gradering
Excellent way to wind down.
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Piet. Thank you for the overview. Regarding TV channels, it just became to expensive for us. We have to pay for each room, and no grace was given during lock down. After research 90% of people are more than happy with normal movie channels. I suggest that you download the TV Apps and connect to TV on your travels. Most people are doing it.
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en mooi verblyf.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Dankie Kobus vir die goeie verslag. Ons waardeer dit baie - probeer ons beste in hierdie onstuimige tye.
Denchia P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plekkie om na toe te gaan, jy kry genoeg rus dis kalm en stil daar, geen steuring, goeie en gehalte diens, baie vriendelike mense en ek sal enige tyd weer gaan
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks, Denchia. Yes, Swellendam is a beautiful town to relax and find yourself again. We at Aanhuizen try our best to give our guests that experience.
Deidre O - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Deidre. Thank you very much for the review. It was good meeting you.
Clarissa M - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome plekkie en het dit baie geniet met manlief.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Clarissa. Thank you for the rating. Yes with covid it is really awkward not to engage with the customers so much. Each customer has his own preferences and it is difficult to not overstep their expectations. Pleased that you had a good time relaxing and enjoying Swellendam. Hope to see you soon. Tom
Heinrich S - Jun 2021
Algehele gradering
Friendly reception, always helpful and beautiful location and rooms.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Heinrich. Thanks for the review. Hope everything went well on your trip back home. Hope the little one is settling in well.
Stephen K - Mei 2021
Algehele gradering
Friendly, very nice room and close to all amenities.
Gerald K - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi met vriendelike mense.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Gerald. Thanks for review. Swellendam is just the right place for good nature strolls and the relax.
Hope that you all went back home with new energy.
Hannelie D - Mei 2021
Algehele gradering
Was vir my dogter se dans kompetisie in Swellendam.
Heinrich S - Apr 2021
Algehele gradering
On our way to Capetown from PE for long weekend
Marlene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Marlene.
Dankie vir die terugvoering.
Wat die asblikkie en stort mat aanbetref is onverskoonbaar. Dit is goed wat daagliks verander word met gaste. Ek vra groot verskoning oor dit.
Wat die haardroërs aanbetref, hulle is in ontvangs. Te veel het weggeraak. Ek moes jou ingelig het.
Ons maak beslis werk van die foute.
Baie dankie
Tom
Rudy M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lees meerAanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Rudy.
Dankie vir die terugvoering. Was plesier om julle by ons te akkommodeer.
Hoop alles het goed afgeloop.
Groete
Tom
Carmen W - Feb 2021
Algehele gradering
Good.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Carmen
Thanks for the rating and feedback. We try our best to uphold standards and to make it as pleasant as possible for our guests.
Hope to see you soon.
Regards
Tom
Fernando T - Feb 2021
Algehele gradering
Very nice and tranquil stay.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Fernando
Thank you for your rating and feedback.
It is much appreciated and was lovely hosting you all.
Hope you had good trip onwards.
Regards
Tom
Clement P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie nice
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Clement,
Thank you for the review.
Was a pleasure hosting you and the kids. The swimming pool is now much warmer with our 36 degrees.
Hoping to see you soon.
Erica L - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay there.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks Erica. Glad you all enjoyed it. It was wonderful to have you all here and the encouraging conversations during breakfast.
Regards
Pierre D - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met vriendelike en goeie diens.
Erika B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees, sal enige tyd aanbeveel.
Marcel V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Waarde vir geld!
Rico K - Des 2018
Algehele gradering
Bly maar die beste op Swellendam.
Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful venue.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks Cheryl.
Was good to see you again even if not on the bikes.
All blessings for the year ahead.
Regards
Rico K - Feb 2018
Algehele gradering
Altyd lekker om by Tom te kuier.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Rico
Dit is altyd lekker om gereelde besoekers te sien en te weet hoe dit gaan.
Voorspoed vir die jaar wat oor is
Groete
Tom
Rico K - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wendie C - Sep 2017
Algehele gradering
Good value and very hospitable staff, nothing was too much trouble!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Wendie. Thanks for the rating.
Regarding the outside area - we are in the process of building a lapa and repainting the areas.
With rain, winds - destroying facia boards - and guest it is not going as quickly as planned. We should be finished by end October.
Donavon C - Mei 2017
Algehele gradering
Weekend getaway in the Overberg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naweek-wegbreek in die Overberge.
Dit was 'n rustige, aangename naweek, lekker ontbyt, behulpsame en akkommoderende gasheer met raadsame wenke. Dankie dat ons kon rugby kyk in die sitkamer en Milo was 'n wonderlike mede-gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks for the feedback. Yes Milo loves attention. She naturally just attach to guests and think that they belong to her.
Corena V - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die berg vanaf die stoep voor ons kamer.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Corena,
Dankie vir die terugvoer. Ek stem saam dat Swellendam 'n pragtige dorp is met die Langeberge as ons skildery.
Groete,
Tom
Leon G - Mei 2017
Algehele gradering
Nie dieselfde positiewe ondervinding gehad as die vorige keer nie.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Leon,
Thank you for the grading. We appreciate it.
Regarding security, Swellendam is a country town and we do not have the same problems as in the city.
Very few guest houses and B&B have any security fencing around them. Hopefully it will stay this way.
Thank you.
Tom
Sollie B - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing met vriendelike diens.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Beste Solly,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek was glad nie bewus van die krane nie en sal beslis aandag daaraan skenk. Die hangers sal ook aangevul word.
Groete,
Tom
Melani M - Apr 2017
Algehele gradering
Genotvol.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Melani.
Thanks for the grading, appreciate it.
It is not always easy to get everything right at the same time - although we strive to be perfect, without a feeling off being affraid to move or touch anything.
Service and cleanliness is important to us.
Glad you enjoyed the stay
Regards
Tom
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Mark J - Nov 2016
Algehele gradering
Genotvol en ook rustig.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Thanks Lester for the feedback
We appreciate it. Was wonderful to have you guys as guests
Regards
Tom
Johan H - Okt 2016
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Goed en hulpvaardig met dié dat hulle aangebied het dat ek die huis se vrieskas vir my kinders se koeldrank en ys kan gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Johan
Thanks for the rating.
Pity you guys were so involved in the tennis that you could not have more time in breakfast and relaxing at the pool.
Hope the kids did well in the tennis.
Regards,
Tom
Philip & Sue E - Sep 2016
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Sue,
Thanks for your reply.
We appreciate it a lot. Thank you also for being a wonderful guest.
Regards,
Tom
Wynand F - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer alle advies sowel as opbouende kritiek.
Ons het wel stortseep in die storte, en handseep by wasbak. Ons het wel seep beskikbaar by ontvangs, jammer dat dit nagelaat is om aan julle te noem.
Wat die ontvangs van die TV aanbetref het Swellendam probleme met die SABC 1,2,3 en E-TV toring met al die reën. Hulle is besig om aan dit te werk - maar gaan al vir jaar so aan.
Groete
Tom
Ninja B - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer met great ontbyt!
Hanno V - Des 2015
Algehele gradering
Fantastic host, excellent breakfast, good rooms in beautiful town.
Wilma P - Des 2015
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Wynand R - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklik.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Goeie dag Hanneli,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te sien julle het dit geniet. Hoop julle het 'n wonderlike tyd gehad met julle vakansie en verdere reis.
Groete,
Tom
Nellerie V - Okt 2015
Algehele gradering
Puik!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Jandri
Dankie vir die terugvoering.
Hoop julle het goeie tyd gehad.
Ons was in Kaapstad met konferensie, en dit wil lyk dat Marlize het haar goed van haar taak gekwyt.
Geniet die week.
Groete
Tom
Jan W - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Jan en Jokie,
Dankie vir julle verblyf. Dit was heerlik om julle te akkommodeer.
Dankie vir die terugvoering. Die kamers is altyd probleem met opgradering.
Ons is tans besig met die onderste kamers en ons volgende kamer is kamer 2.
Groete
Tom
Willem N - Apr 2015
Algehele gradering
Oorgeslaap vir een aand.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Willem,
Dankie vir jou terugvoering.
Was wonderlik om julle hier te akkommodeer.
Groete
Tom
Hans Van Der Aa I - Mrt 2015
Algehele gradering
Very nice stay!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hans
Glad you enjoyed your stay with us. was good to be able to accommodate you and just share in your holiday.
Thank you for the feedback appreciate it.
Regards,
Tom
Cheryl S - Feb 2015
Algehele gradering
Helpful, neat and clean
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Cheryl
We enjoyed hosting you at Aanhuizen.
Thanks for the positive feedback. It makes it worthwhile to us in this industry.
Regards,
Tom
Leona D - Des 2014
Algehele gradering
Mooi en gerieflik. Dankie vir die gasvrou wat my seun se hardeskryf gevind het en dit vir ons gebring het.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Juanita,
Dankie vir jou verblyf en positiewe gesindheid.
Dit was wonderlik om julle te akkommodeer.
Dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Tom
Francois M - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf met 'n goeie ontbyt.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Francois
Thanks for the feedback.
Only saw it now.
Was wonderful to accommodate you.
Regards,
Tom
Rentia M - Aug 2014
Algehele gradering
Alles was uit die boeke!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Rentia,
Dankie vir jou terugvoer.
Ja ons in die platteland is nog nie so behep met groot sekuriteit nie.
Altyd probleem vir mense van stede af.
Maar Swellendam is nog baie veilig.
Groete
Tom
Natasha B - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Natasha,
Thanks for the feedback, appreciate it
Regards,
Tom
André S - Feb 2014
Algehele gradering
Goed!
Aanhuizen Guest House se terugvoer
Hi Andre
Just saw your ratings now.
Thanks for it.
Security is always problem for city dwellers, as they cannot grasp the fact that Swellendam is not crime riddled.
Platteland is not so secured with fences etc as the city, but we are starting to look at it.
Regards
Tom
Thomas M - Apr 2013
Algehele gradering
Nice stay, clean rooms, excellent breakfast, nice b&b in a very quiet environment
Grant P - Mrt 2013
Algehele gradering
Wonderful
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Blommensteinstraat 6, Swellendam, 6740, Wes-Kaap