Aanhuizen Guest House
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Blommensteinstraat 6, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aanhuizen Guest House is geleë in Swllendam hoog bo die hoofstraat met 'n uitsig oor die Langeberge. Dié gastehuis is ver genoeg van die pad se geraas af, maar stapafstand vanaf die toeristeplekke en restaurante. Swellendam is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Tuinroete, sowat 15 kilometer van die Tradouwspas af, 'n gesogte besienswaardigheid in die omgewing, hierdie pragtige pas lei na Roete 62, Barrydale en Oudtshoorn.
Aanhuizen het 4 en suite-selfsorg en 4 en 4 en suite-kamers. Ons het gesinskamers, dubbelkamers en 2-enkelbedkamers. Al ons kamers is elegant gemeubeleer en toegerus met en suite-badkamers en privaat ingang vir ekstra privaatheid. Perkallinne en sagte handdoeke word voorsien.
Beleef ouwêreldse, Suid-Afrikaanse gasvryheid by hierdie puik gastehuis. Suezann of Olwyn sal jou verwelkom. Daar is heelwat om te doen in Swellendam, so vertoef gerus 'n rukkie.
Aanhuizen Guest House is stapafstand vanaf die museums, ou geboue, NG Kerk, restaurante en die dorp. En al wit tussen jou en die Faerie Sanctury en die restaurante aan die anderkant van die dorp staan, is 'n kort rukkie agter die stuur.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
TOM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Van Blommensteinstraat 6, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aanhuizen Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Blommensteinstraat 6, Swellendam, 6740, Wes-Kaap