aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Des 2019 tot 30 Apr 2020.
Valhalla Akkommodasie by Aanthuizen | LekkeSlaap
+25
+25

Aanthuizen

23 resensies
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R760 R651 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla , Pretoria, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aanthuizen is 'n gesinsvriendelike woonstel in Valhalla, in Centurion.

Verblyf word in 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in totaal gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, oond, elektriese braaipan, ketel en broodrooster toegerus.

Die eenheid het WiFi, 'n TV met DStv en 'n privaat ingang. Die leefarea lei na 'n privaat stoep en tuin met braaigeriewe. Daar is 'n klimraam, wipmat en swaaie vir kinders in die agtertuin.

Aanthuizen is naby 'n Spar en Shoprite, asook verskeie supermarkte, restaurante en kitskosrestaurante geleë. Drie winkelsentrums is binne 15 min se ry weg. Aanthuizen bied ook toegang tot die Tshwane busdiens, Gautreinstasie en die R101, N1 en N14. Die Militêre Hospitaal, Heartfelt Arena, Voortrekkermonument, Freedom Park, asook verskeie ander besienswaardighede en hospitale is ook nabygeleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Aanthuizen sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Aanthuizen
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Maud-weg 94, Valhalla , Pretoria, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Aanthuizen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R760
Vanaf R651
per nag (vir 2 persone)
was R760
Vanaf R651
per nag (vir 2 persone)
was R760
Vanaf R651
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla , Pretoria, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb85117651e6ec580228fa259ab48e0e268ce4b301c11faefbb194e44bfe0443f63fce23c239f60c3b151197ae28bc4b7898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R760, nou Vanaf R651  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za