by Aanwins Budget Stays | LekkeSlaap
+7

Aanwins Budget Stays

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aanwins Budget Stay is 1 km van die R30 en net 7 km van Klerksdorp se middedorp af. Aanwins Budget Stays bied gerieflike verblyf teen bekostigbare tariewe.

Verblyf is beskikbaar in Dubbelkamers en 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskas, 'n ketel en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa en eetgerei is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Gaste kan ook hul eie saambring.

Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar, waar daar ook piekniektafels en -bankies is.

Gaste moet laat weet indien hulle groot voertuie het waarvoor spesiale parkeerplek gereël kan word.

Die Aganang Golf-oefenbof is net 1,5 km ver en die Klersdorpdam, waar gaste kan swem en visvang, is net 2 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Aanwins Budget Stays
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Plot 65, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Aanwins Budget Stays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzY2NjZTFiLTEzOTAtNDk3MC05MjVkLTk2M2EwYTRjMmFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 Plot 65 Klerksdorp 2571 Noordwes 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -26.837158193483 26.623392105103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem