- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardmore-plaas, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages is op die Tuinroete tussen Knysna en Plettenbergbaai. Dié idilliese wegbreek bied selfsorgverblyf in 5 vakansiekothuise en is ideaal vir diegene wat die area wil verken.
Dié drieslaapkamerkothuis beskik oor bad- en stortgeriewe, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Dié kothuis het 'n onderdakstoep en parkeerplek.
Aardmore Greens het 'n setperk en 'n tennisbaan. Die skilderagtige Plettenberg baai- en Knysna-areas bied 'n oorvloed doendinge, soos perdry, kunsvlyt, kulturele ervarings, voetslaanroetes, bergfietsry, gholf en walvis- en dolfynkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 4
Ligging
- Aardmore-plaas, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardmore-plaas, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom