Aasvoëlnes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aasvoëlnes bied ’n rustige oord in die ongerepte bos van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorpie op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek en dit bied die geleentheid om die Groot 5 te sien.
Aasvoëlnes beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese eetegrei toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV met sekere DStv-kanale, braaigeriewe en gratis WiFi.
Aktiwiteite in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaanroetes in.
Slaapplek
’n Bespreking by Aasvoëlnes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Salomé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Aasvoëlnes het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom