Abalone Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 4 Okt 2019.

Beskrywing

Abalone Cottage is 'n semi-losstaande eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, slegs 20 minute vanaf Kaapstad.

Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens bevat. Ons voorsien ook vinnige, onbeperkte internet, 'n TV met DStv Premium. Buite is daar 'n privaat swembad, braaigeriewe, 'n enkelmotorhuis en parkeerplek vir 'n ekstra motor. Die perseel het 'n aparte ingang en uitstekende sekuriteit.

Ons is na aan die wêreldbekende vlieër- en seilplankry-strande Big Bay en Table View se strand, ook bekend as Dolfynstrand, en die kindervriendelike Kleinbaai geleë. Die woonstel is ook na aan verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en ander eetplekke. Die MyCiti-busroete na Kaapstad en die V&A Waterfront se halte is net 50 m van jou drumpel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Abalone Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abalone Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 R2 625 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af. Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 4 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false