Abalone House & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abalone House & Spa is 'n luukse boetiek-hotel in die sonderlinge kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Dit is 145 km noord van Kaapstad en 15 km noordoos van Vredenburg. Die omgewing is 'n gewilde toeristebestemming weens sy vissershuisies, kreef en ongerepte strande. Dis ideaal vir dié wat verblyf naby die see soek.

Verblyf is beskikbaar in 10 luukse suites, elk stylvol versier met slaapplek vir altesaam 20 gaste. Van die suites is op die grondvloer en die ander op die eerste vloer. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit linne, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n DVD-speler, iPod-koppelstasie en 'n yskassie met voorraad in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, WiFi, spa, restaurant en konferensiegeriewe in.

Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptoere en swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abalone House & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 020 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false