LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abalone Self-Catering | LekkeSlaap
+11

Abalone Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Abalone Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janean W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janean W
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig van die see.

Perfekte ligging met pragtige uitsig van die see. Ons het baie lekker gekuier op die balkon met goeie braaigeriewe. Met bietjie opknapping aan die huis en meubels sal dit 'n juweel wees.

Herman D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met goed toegeruste kombuis.

Uitsig oor die see is wonderlik.

Martie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige uitsig oor die see!

Corne D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Fantasties.

'n Lekker groot huis wat uitkyk op die see. Wat meer wil jy hê om in 'n oopplan-kombuis te staan en te kyk hoe die son oor die see sak. Baie lekker gebly.

Antoinette K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig oor die see.

Ons tydjie daar was net te kort. Dit was ongelooflik lekker, dis rustig, veilig en met die mooiste uitsig was dit net perfek. Ons sal Abalone vir seker aanbeveel en ons kan nie wag om weer daar te bespreek nie.

Kari F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kari F
Gesin met tieners

GESELIG

Gastehuis was perfek geleë. Naby see en dorp. Mooiste seeuitsig en maklike toegang.

Ria K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Saam met vriende

What an absolute pleasure and privilege it was to stay in Abalone Self-Catering!

As from the first contact with Theunette, it was an all-in-all friendly and heartwarming experience. Every last single thing is in its place, fresh and clean! We loved everything about Abalone Self Catering and were sorry not to be able to spend more time there. We will most definitely return one day!!

Jean-maré C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Heerlike ruim huis met 'n mooi uitsig van die see. Huis is skoon en meer as wat mens nodig het. Kan nie vir beter vra nie.

Nadene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, groot en gemaklik.

Die huis is baie ruim, skoon en perfek. Sal definitief weer gebruik maak van Abalone.

Zelmari T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari T
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek!

Beskik oor alles wat n mens benodig en nog meer. Het die tydjie daar baie geniet. Sal vir seker weer teruggaan.

Rhina P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis en area by see!

Ons kan die huis beslis aanbeveel. Die personeel was baie vriendelik, maar ook baie professioneel. Eienaar gee persoonlik aandag aan haar huurders!

Magda G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons is goed ontvang, die plek was baie mooi skoon en baie rustig.

Najuwa B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Najuwa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, stunning, it's like home sweet home with a nice sea view right on your doorstep.

The place was awesome, Theunette was very helpful. Zanne the housekeeper was very friendly and a very good housekeeper as well as Bokkie being there when we arrive late in the evening and when we left the Sunday. The place was big, clean and tidy, and a beautiful view. Will definitely book again and this time I will bring a couple of friends with. Thank you Theunette, had the most wonderful time.

Anelene N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Wonderlike skoon huisvesting met 'n pragtige uitsig.

Elize N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N
Saam met vriende

Het ons verwagtinge oortref.

Baie dankie aan Abalone/Theunette. Ons het ons verblyf geniet. Wens ons kon langer bly, maar sal definitief terugkeer. Die huis was skoon en netjies, en verskriklik gerieflik en goed ingerig. Geen beter see-uitsig in Lambertsbaai te vinde nie. Gasvrou baie vriendelik en beskikbaar. Het vinnig gereageer op boodskappe. Uitstekende kommunikasie.

Stella F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F
Saam met vriende

Mens geniet die reuk van die see en die breuk van die branders op jou drumpel!

Die verblyf is puik, baie sentraal en op die see. Mooiste uitsig, stil area en jy het als wat nodig is in die kombuis en slaapkamers. Ons het heerlik gekuier en uitgerus.

Anita V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker gebly naby die see en was baie skoon en netjies.

Emmerenciap@yahoo.com P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerenciap@yahoo.com P
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Abalone self sorg word beslis aanbeveel dit voel soos huis en dan is die uitsig asemrowend.

Analize T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analize T

Rustig.

Het lekker gebly, welkome huis en mooi uitsig oor die see.

Johan D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Fantastiese uitsig en baie baie goed toegeruste blyplek.

Sal Abalone altyd aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly. Volgende keer net baie langer. Dankie Teunette.

Johan D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie goed gemeubileerde en toegeruste huis. Die eienares was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer hier bly as ons weer in die Weskus is.

Martha Maria V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Maria V

Ek was baie tevrede, uitstekende plekkie met die mooiste uitsig.

'n Baie lekker vakansie. Voel soos jou eie huis. Uitstekende ligging. Netjies. Sal beslis weer besoek.

Graham M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Ons eerste keer in Lambertsbaai met vakansie. Pragtige plek. Die rustigheid en vriendelike mense was fantasties. Ons wooneenheid was alles wat ons wou hê. Mooi uitsig oor die see. Kan sommer lekker mossels van rotse afhaal. Dankie aan die eienaar, Theunette, vir jou gasvryheid. Sal beslis weer kom kuier. Muisboskerm restaurant is 'n moet om te besoek as jy in Lambertsbaai is.

Milde M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal weer hier kom kuier!

Heerlik gekuier, uitstekende ligging, skoon en netjies, baie veilig!

Abrie K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflike verblyf!

Baie goed ingerigte verblyf teenaan die see. Alles wat mens nodig het, was daar. Baie goeie fasiliteit vir 'n groep van tot ses mense. Theunette, ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir jou vriendelikheid!

Liezel D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike vakansieverblyf.

Ons het 'n fantastiese verblyf hier geniet. Alles was so netjies en meer as genoeg. Die uitsig is onverbeterlik en die dorp self is netjies met vriendelike inwoners. Ons is regtig baie tevrede met alles en sal verseker weer van Abalone Self-Catering gebruik maak.

Jeanette V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skeppie vars lug in jou bereik.

Ek was aangenaam verras met die instansie. Ek het die foto's op die webblad gesien, maar dit gee jou waarlik nie 'n indruk van die fantastiese eenheid nie. Binne- en buitebraai, 3 kamers met 3 badkamers. Massiewe woonarea en 'n stoep buite wat jou maak vergeet jy is in 'n dorp. Ons het die meeste van ons tyd op die stoep bestee en die uitsig geniet oor die see wat letterlik 'n klipgooi van ons af was. Die eienaar self was ook fantasties. Al het ons laat arriveer was Theunette daar om ons te verwelkom. Die ligte was aan, die verwarmer het klaar die ergste kou begin weg jaag en musiek wat speel in die agter grond net om jou welkom en tuis te laat voel. Dit was waarlik 'n wonderlike wegbreek net ver genoeg van die stad om jou waarlik te laat voel jy is op vakansie. Hulle sal ons definitief weer sien.

Hestia B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia B
Gesin met klein kinders

Beste verblyf-opsie in Lambertsbaai! 'n Weggesteekte juweel!

'n Heerlike huis met alles wat mens kan nodig hê - "home away from home". Met 'n woelige kleuter en 'n kruipende baba is kindervriendelikheid en netheid vir ons belangrik, nadese kan ons dit beslis aanbeveel! En Theunette, Kookfontein se wyn is heerlik, dankie!

Marietjie S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met vriende

Fenominale waarde vir geld!

Abalone is gesofistikeerde akkommodasie met absoluut puik diens. Ligging, dekor, aandag aan klein geriefsgoedjies, uitstekende netheid en warmte het my hart sommer bollemakiesie laat slaan! Waarde vir geld en alles wat Abalone belowe was verhewe bo ons verwagtinge! Wens Abalone was die barometer van selfsorg-standaarde oral in die bedryf! Puik!

Anne-mari P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met 'n pragtige uitsig!

Dit is baie netjies en skoon en daar is alles wat jy gaan nodig kry. Dan is daar ook die pragtige uitsig en vriendelike diens. Sal beslis weer gaan.

Leon M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly op 'n baie rustige plek.

Baie lekker blyplek, reg by die see. Sal vir seker weer teruggaan.

Floris C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek om in Lambertsbaai te bly!

Die beste ligging! (Teen die see geleë!) 'n Baie mooi, skoon huis met al die geriewe wat jy nodig het! Pragtige kamers en 'n lekker binne braai! Ek sal enige tyd weer hier kom kuier! Baie dankie Theunette vir jou vriendelike belangstelling, hulpvaardigheid en lekker wyn!

Rene F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Saam met vriende

Langnaweek gehou saam met vriende.

Was regtig baie beïndruk met verblyf en waarde vir geld. Die binnebraai was ideaal vir die koue naweek. Sal definitief aanbeveel en weer daar kom kuier. Was baie lekker om eienares van die huis ook te ontmoet.

Karien M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Gesin met klein kinders

Heerlik op die strand!

Dit is 'n heerlike huis op die strand. Skoon en netjies! Wou langer bly!

Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTRlN2U2LTc0MzMtNGNiNC1hNzA5LTliMzI1ZWE5MDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 34 5 1 5 56 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.096932 18.3030459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!