6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abalone Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Lambertsbaai aan die Weskus. Dis die ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf met wonderlike see-uitsigte en 'n rustige omgewing.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort, of 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis en sitkamer is oopplan en geriewe sluit 'n yskas en vrieskas in met 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n wasmasjien en oorgenoeg kaste met pakplek vir enige breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en bied 'n 180°-uitsig oor die oseaan deur groot vensters en 'n groot platskerm-TV is op die muur gemonteer met volle DStv vir gaste se genot. Abalone Self-Catering het ook binne- en buitebraaigeriewe en 1 toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.
Net 'n klipgooi van die woonstel af is daar talle rotspoele om te verken. 'n Kort rit vanaf die woonstel bied hierdie prentjiemooi kusdorpie restaurante, verskeie watersportsoorte en ander aktiwiteite vir 'n onvergeetlike vakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theunette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 101
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 56 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang