Abalone Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute van Kaapstad af.

Dié huis bied 4 en suite-slaapkamers, 2 gaste-toilette, en 2 volledige kombuise (een op die boonste verdieping en een op die onderste verdieping). Hierdie selfsorg-villa bied onbeperkte, vinnige internet, 'n TV met DStv (Premium) en 'n telefoon met 'n plaaslike konneksie. Daar is binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, 2 motorhuise en ekstra stoorspasie vir goed soos branderplanke, vlieërbranderry-toerusting en fietse. Die perseel het uitstekende sekuriteit.

Ons is na aan wêreldberoemde vlieërbranderry- en seilplankry-plekke soos Big Bay en Table View-strand (Dolphin-strand), asook die kindervriendelike Kleinbaai. Abalone Villa is ook naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en kosplekke. Die MyCiTi-roete na Kaapstad, die lughawe en die V&A Waterfront is net 50 m van die drumpel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Abalone Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abalone Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 350 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za