12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute van Kaapstad af.
Dié huis bied 5 en suite-slaapkamers, 2 gaste-toilette, en 2 volledige kombuise (een op die boonste verdieping en een op die onderste verdieping). Hierdie selfsorg-villa bied onbeperkte, vinnige internet en 2 TV's met volledige DStv. Daar is binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, 2 motorhuise en ekstra stoorspasie vir goed soos branderplanke, vlieërbranderry-toerusting en fietse. Die perseel het uitstekende sekuriteit.
Ons is na aan wêreldberoemde vlieërbranderry- en seilplankry-plekke soos Big Bay en Table View-strand (Dolphin-strand), asook die kindervriendelike Kleinbaai. Abalone Villa is ook naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en kosplekke. Die MyCiTi-roete na Kaapstad, die lughawe en die V&A Waterfront is net 50 m van die drumpel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang