Abba Game Lodge And Camping Site
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Elode B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannende kuier!
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Baie dankie dat julle by Abba Game Lodge gebly het. Dit is altyd 'n groot plesier. Ons hoop om julle weer te sien.
Lesly B - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Karin B - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and joyful.
Bianca L - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Nicky K - Apr 2023
Algehele gradering
Geen waarde vir geld.
Lees meerK & K Hardware T/a B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis 'n heerlike rustige omgewing en almal wat daar werk behandel jou met respek.
Lees meerRiandi P - Jan 2023
Algehele gradering
Worst experience I’ve ever had!
Lees meerXolile M - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed the bush.
Lees meerAbba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Good day,
Hope you are well.
The rain we can't do anything about.
We did not receive anything from you and the landline is not WhatsApp-friendly and email. We did not get an SMS also, we did not get and we did try our best to make a plan so that people can cross the bridge that washed away. I am really sorry you feel that way but we did try our best to help.
Ingrid M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, goeie wegbreek van die stads geraas.
Lerato Angelina M - Des 2022
Algehele gradering
Unkempt.
Weziwe M - Des 2022
Algehele gradering
The place has no backup generator has they promised it has. The rooms are not 100% clean.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Good day,
I hope you are well and thank you for the review.
We did not promise any backup generator as we are a total of the grid and the room was been cleaned before the guest came. We are a 3-star, not a 5-star lodge, what you get is what you get and we did help as much as we can to make all happy.
I am sorry you feel like that.
Kind regards,
Abba game lodge
Gawie L - Nov 2022
Algehele gradering
Uiters teleurstellend gewees. Hulle foto's is van 15 jaar gelede toe dit nog mooi was.
Sylvi N - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en kommerloos.
Bernice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Thando M - Jan 2022
Algehele gradering
The best.
Simon M - Jan 2022
Algehele gradering
I have no regrets it is really a nice place quite safe and good caring staff. Thanks for everything.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Thank you for your review
We are always there for the guest to make them feel at home
Will do ower best to get the gravel road fix
All the best
Kind regards
Abba game lodge
Wentzel V - Des 2021
Algehele gradering
Kamp.
Graham P - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet bushveld stay.
Elenore F - Nov 2021
Algehele gradering
Abba het nie no noise policy nie en management help die ou wat meeste betaal.
Lees meerPatricia D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig, uitsig pragtig.
Monique B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie duur vir wat ons aangebied is.
Marcha L - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marcha L - Sep 2021
Algehele gradering
Groot oop spasies en groot kampeer-staanplekke.
Hesme K - Sep 2021
Algehele gradering
Kan verbeter.
Lees meerLetsie S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige bosveld-atmosfeer.
Christopher M - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing stay.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Jammer oor die harde musiek.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Abba Game Lodge
Malebo L - Aug 2021
Algehele gradering
We had a great time and the place was awesome.
Pieter P - Mei 2021
Algehele gradering
Heel goed
Leonard C - Mei 2021
Algehele gradering
Het lekker gerus en dit geniet. Rooibokke en springbokke was 'n bonus. Was die eerste keer wat ek swart rooibokke gesien het.
Leonie G - Apr 2021
Algehele gradering
Good rest.
Lees meerLouis B - Apr 2021
Algehele gradering
Te duur gewees.
Christa F - Mrt 2021
Algehele gradering
Wil jy kamp? Beste waarde vir geld!
Lees meerJ L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het ongelukkig nie van die plek gehou nie.
Lees meerMoncherie R - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Baie dankie vir die trugvoering.
Groete
Abba Game Lodge
Lou B - Des 2020
Algehele gradering
Nie wat verwag is nie.
Christa C - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig.
Geraldine V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en naby natuur.
Celia L - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, ver van die stad se gedruis.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Baie dankie vir die trug voer ons wardeur dit opreg bly hulle dit baie geniet by ons.
Baie dankie.
Drieka R - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goggas in die chalet. Moet dalk die grasdak spuit.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
GOEIE DAG
BAIE DANKIE TANNIE
Herman B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Abba Game Lodge And Camping Site se terugvoer
Goeie dag
Hoop dit gaan goed
Ja ons kort baie reen
Baie dankie ons is bly julle het dit geniet
Groete
Abba game lodge
Ruben K - Sep 2020
Algehele gradering
Nie veel om te doen nie. Eenhede kort stoep met dak sodat jy in dag buite kan sit as jy wil.
Lees meerElaine S - Sep 2020
Algehele gradering
Was lekker, net privaat ablusie vir kamp is nie gebou vir groot mans byvoorbeeld nie. Baie knap.
Anita K - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi natuur, rustig, chalet lekker. Staf ongeskik.
Lees meerJakkie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtigste plek met rustige atmosfeer as jy wil ontspan.
Kobus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Carla D - Feb 2020
Algehele gradering
Het baie onveilig gevoel. Moes ekstra betaal vir sekuriteit, het nie eers gesien dat daar sekuriteit was nie.
Ntshuxeko B - Feb 2020
Algehele gradering
I enjoyed the stay.
Lees meerMaria M - Feb 2020
Algehele gradering
Staff friendly and nice place to stay.
Wendy A - Feb 2020
Algehele gradering
The settings are beautiful with the buck running freely.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Lanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Was 'n teleurstelling. Foto's wat op Facebook was, was misleidend.
Lees meerAnonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Angelique M - Des 2019
Algehele gradering
Goed, netjies, skoon.
Lirene C - Nov 2019
Algehele gradering
Goed.
Jacob C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker plek in die middel van niks en nêrens om te kamp saam vriende.
Aneen L - Aug 2019
Algehele gradering
No privacy and dirt road to lodge not in good condition.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geen privaatheid en grondpad nie in 'n goeie toestand nie.
Die grondpad na die lodge was nie in 'n goeie toestand nie. Wasbak in die badkamer van die chalet te klein. Geen privaatheid nie. Chalets, braais en kampeerplekke bo-op mekaar. Geen gemaklike stoele in chalet vir 2 nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
James M - Aug 2019
Algehele gradering
Not the kind of place I expected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie die tipe plek wat ek verwag het nie.
Die pad na die lodge moet onderhou word of kliënte moet in kennis gestel word van 'n hobbelrige grondpad om te besluit watter soort motorvoertuig hulle moet gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gunther K - Jul 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay, very quiet and peaceful.
Harry S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker tyd gehad.
Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en die mense is baie hulpvaardig.
Wally C - Jul 2019
Algehele gradering
Mooi groot kampeerterrein, netjiese ablusie. Pad is 'n gemors, die hele 11 km!
Lees meerPieter L - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Jacky M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en genotvol.
Elmien V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur.
Leon S - Mei 2019
Algehele gradering
Selfsorg-eenhede nie na wense nie.
Marise G - Apr 2019
Algehele gradering
Slegte ervaring.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Marisa V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Hier kan jy afskakel.
Marianne V - Apr 2019
Algehele gradering
Geld word geneem vir wildritte, maar geen diere word gesien nie.
Gisela N - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustige oord met genoeg om kinders besig te hou.
Zelda V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Hannie P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Nico O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, eie lapa 'n wenner.
Eujean H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, als wat nodig is.
Letitia T - Apr 2019
Algehele gradering
Kragproppe was af, en geen water. Game drive was 'n mountain drive.
Lucinda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Flip S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons ontspan altyd heerlik by Abba. Dit was ons vierde besoek aan Abba.
Anne M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustigheid en atmosfeer.
Lees meerMichelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Tennille A - Mrt 2019
Algehele gradering
We had a very relaxing time, exactly as intended.
Khomotso B - Mrt 2019
Algehele gradering
Abba is a great place to stay.
Lean R - Mrt 2019
Algehele gradering
Will not go back.
Daniel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Kalm en rustig. Baie netjies.
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Jandre M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustige, lekker kampplek!
Magda D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie onaangenaam.
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Awesome waarde vir geld!
Loekie H - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik en rustig in die Bosveld natuur.
Jaco T - Des 2018
Algehele gradering
Good place.
Caroline B - Des 2018
Algehele gradering
Staanplek met lapa 'n bonus, maar geen bestuur van lawaai laat aande nie.
Lees meerSunita D - Des 2018
Algehele gradering
Ideale plek om jou batterye na `n lang jaar te herlaai.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Dirk K - Okt 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Louis M - Okt 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerRina F - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Lees meerEmily M - Sep 2018
Algehele gradering
It's value for your money. No regrets.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
George M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies. Net jammer dit is so droog.
Lenong M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Engela S - Sep 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ontspannende naweek!
Anne M - Aug 2018
Algehele gradering
Stilte en atmosfeer.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Thea R - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige, netjiese oord waar jy vriendelik ontvang word.
Renè M - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig.
Magda D - Mei 2018
Algehele gradering
Die kamp was goed, net te min aktiwiteite waarby almal kon deelneem en baat vind.
Carna A - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mal oor geen selfoon ontvangs.
Paul K - Mei 2018
Algehele gradering
Relaxing, the lapa is a big bonus.
Jan D - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne verblyf met die uitsondering van enkele kwelpunte.
Lees meerSonja D - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Lize J - Apr 2018
Algehele gradering
Great for families, walks and fun, beautiful surroundings with chalet excellently placed.
Lees meerKingsley M - Apr 2018
Algehele gradering
The road was very bad especially if you using a small car.
Marinda P - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Charlene P - Apr 2018
Algehele gradering
Had a wonderful stay!
Harry L - Feb 2018
Algehele gradering
Great value great staff.
Karien M - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike rustige wegbreek met vriendelike staf en baie goeie kos.
Vuyani M - Jan 2018
Algehele gradering
It was fantastic, the staff is amazingly friendly and respectful to everyone.
Estelle D - Des 2017
Algehele gradering
Daar is te veel honde en die swembaddens, veral die warm een, is vuil.
Conrad B - Des 2017
Algehele gradering
Definitief die moeite werd!
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Nicolene V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Antro G - Des 2017
Algehele gradering
Onprofessioneel en kamers vuil en onnetjies.
Wilna W - Des 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanningsvolle wegbreek.
Robert S - Nov 2017
Algehele gradering
Die plek is gerieflik, maar klein.
Muela C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar een van die personeellede was baie ongeskik met ons.
Willem D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit baie kalmerend.
Mev Marelize S - Nov 2017
Algehele gradering
Geen aircons in chalets. Swak skoonmaak van chalets binne in.
Susan V - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
Floyd Mbowane M - Okt 2017
Algehele gradering
Our journey was epic. I loved the game touring and getting close to the zebras.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Motsilise T - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Wanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustigheid om jou siel te herlaai.
Wallie T - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig tussen die wildsbokkies.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Thabang M - Okt 2017
Algehele gradering
Very friendly staff members.
Elrina C - Sep 2017
Algehele gradering
Salig, baie om te doen - en asemrowende besienswaardighede, bokkies loop mak rond. Sal beslis weer gaan.
Willize G - Sep 2017
Algehele gradering
Kliëntediens uit die boonste rakke!
Ansie G - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil. Die chalet was netjies. Die meubels kan beter rangskik word om spasie beter te benut. Hoofvertrek het spieël teen muur nodig.
Miriam A - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en vriendlike mense.
Mariette E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Carin L - Aug 2017
Algehele gradering
It was quiet, peaceful, clean and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was stil, vreedsaam, skoon en rustig.
Die beste deel was om die diere en voëls so naby die kampterrein te hê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magriet S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike stil en pragtige omgewing waar mens die natuur kan geniet.
Albie G - Aug 2017
Algehele gradering
Die plek self en ontvangs is vriendelik, aanvaardelik maar hul netheid en skoonheid van die eenheid self was onaanvaarbaar.
Lees meerBelinda S - Aug 2017
Algehele gradering
Het dit baie geniet, was rustig gewees.
Veronica W - Aug 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker gewees. Sal hulle weer besoek!
Samuel S - Aug 2017
Algehele gradering
Had a great time!
Ryno O - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Lidia C - Jul 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was ongelooflik rustig en heerlik ontspannend.
Annali H - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, vriendelike omgewing. Ontspan lekker. Heerlik om bokke te sien verby die huise beweeg. Naby aan natuur.
Marlize T - Jun 2017
Algehele gradering
Very tranquil and unspoiled nature.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig met ongerepte natuur.
Die lapas by die kampplek is pragtig en baie nuttig tydens ons koue naweek. Die dam en natuurskoon het ons in 'n ontspanne luim gesit. Sal beslis terugkeer vir nog 'n besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Delyse K - Mei 2017
Algehele gradering
Staanplek lieflik, badkamers okay, geraas is net sleg.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Sheree S - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Mairon S - Apr 2017
Algehele gradering
Juweel in bos.
Lizelle B - Apr 2017
Algehele gradering
Oulike oord maar verblyf is baie basies en kort aandag.
Lees meerPieter F - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Juanita D - Apr 2017
Algehele gradering
As jy op soek is na rustigheid en stilte, is dit die plek.
Juanita V - Mrt 2017
Algehele gradering
Goor!
Anneke H - Mrt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, en die kamers is ongelooflik netjies!
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Amanda D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en stil.
Andries G - Des 2016
Algehele gradering
It was a wonderful relaxing experience.
De Wet V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Su-marie V - Nov 2016
Algehele gradering
Ons sal definitief teruggaan!
Jeandie L - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige verblyf.
John S - Okt 2016
Algehele gradering
Puik diens!
Marius W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Net grondpad kort aandag.
Corne H - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Johan H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Marelene W - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker wegbreek vir 'n gesin.
James S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Cindy S - Jul 2016
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at Abba and can recommend it to anyone wanting a few days away from the hustle and bustle.
Andre Pierre D - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Mariana V - Mei 2016
Algehele gradering
Absolute bliss.
Lizelle S - Mei 2016
Algehele gradering
Nie gelukkig nie.
Lees meerJohan B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Annette G - Apr 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Lucienne M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Sal definitief weer daar oorbly.
Hettie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Charle C - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Neville H - Jan 2016
Algehele gradering
Very neat and tidy and extremely helpful and friendly.
Siphiwe D - Jan 2016
Algehele gradering
Tranquility away from the concrete jungle of Johannesburg.
Lees meerMaria M - Jan 2016
Algehele gradering
It was nice to be at Abba and I wish I could be there for many more days.
- Kapasiteit: 292 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom