+30
Gastehuis in Oranjezicht

Abbey Manor Luxury Guesthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Grande-kamers
B&B
Luukse kamers
B&B
Huisreëls

Deposito:
'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Dié deposito is betaalbaar binne 7 dae nadat die aanvanklike bespreking gemaak is. Die balans is op die inklokdatum betaalbaar.

Die gekwoteerde bedrag sluit 15% BTW in. Ontbyt is ingesluit. Betalings word in Suid-Afrikaanse Rand aanvaar. Die gekwoteerde bedrag is onderhewig aan verandering. Bank- en oordragkostes is nie ingesluit by die gekwoteerde bedrag nie. Kontant, elektroniese fondsoorplasings (EFT) en die vername kredietkaarte word aanvaar.

Sou Amex- of Diners Club-kaarte gebruik word, word 'n ekstra 5% by die rekening gevoeg.

Kansellasies:
Meer as 30 dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooi.
Meer as 10 dae voor die inklokdatum: 50%-kansellasiefooi.
10 dae of minder voor die inklokdatum of indien die gas versuim om op te daag: 90%-kansellasiefooi.
Terugbetalings is onderhewig aan die waarskynlikheid om alternatiewe kliënte vir die bespreking te kry.

Kinderbeleid:
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 17 jaar betaal 50% van die verskil tussen die dubbeltarief en die enkeltarief.
Persone wat 18 jaar of ouer is, ontvang geen afslag nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Montrose Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNTY2NGI4LWYxY2UtNDZkNy05ZDQ0LWE4MjljYzc1ZWM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 940 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 3 Montrose Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9417199 18.41313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang