Abbotsford House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abbotsford House is in die voorstad Abbotsford in Johannesburg geleë. Dis naby Melrose Arch, Rosebank, die Wanderers-klub, Norwood, Houghton en Waverley.

Die gastehuis het 4 lugtige en ruim kamers. Alle kamers is op die eerste en tweede verdieping en an slegs betree word deur trappe te klim. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is ten volle toegerus vir gerieflike verblyf. Die kamers het pragtige tuin-uitsigte en hiér sal jy lekker jou batterye herlaai.

Abbotsford House Gastehuis is ideaal geleë as jy Johannesburg besoek terwyl jy met vakansie is om Suid-Afrika te verken. Die gastehuis is naby verskeie belangrike doendinge en besienswaardighede in Johannesburg. Abbotsford House is uiters toeganklik as jy per motor reis, want die gastehuis is so naby die hoof-snelweg, die M1, wat deur Johannesburg loop.

Die Athol Oaklands- en Glenhove Pad-afritte van die M1 af is albei naby die gastehuis geleë. Indien jy per vliegtuig reis, is ons ook baie toeganklik as gaste die Gautrein van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af neem. Constitution Hill is net 'n kort entjie se ry weg op die M1 wat regdeur Johannesburg loop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abbotsford House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]