Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mahtaab H
1 nag
5.0
Nov 2025

Clean & lovely. Super clean and fresh. Linen and towels fresh too! Well equipped self-catering unit. Appreciated the bathroom upstairs and the early check-in. They offer game drives at an extra cost. Provided clean drinking water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. Gunter and Anita are absolutely fantastic. They are hands-on, very friendly, and helpful. The cabin we stayed in is large and well equipped with all the necessary equipment. We will definitely stay at Abendruhe Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaryn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great location. We had a lovely stay, the view of the animals at the waterhole from our deck was amazing. Hosts friendly and accommodating. Enjoyed our game drive with Gunta; we were the only family on the vehicle. The room has everything you need - my husband even got to watch the rugby via DStv in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gasvry, veilig en baie gelieflik. Ons het lekker gebly. Die hut is fantasties ingerig en niks kort geskiet nie. Die stille bos atmosfeer is presies wat ons nodig gehad het. Ons is weer herlaai! 10/10 vir diens en gasvryheid. Ons kinders het die diere wat kom oë wys het baie geniet. Ons sal vir seker in die somer weer moeg gaan kuier sodat ons om die swembad kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienke L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Wat 'n lekker plek, ons het dit vreeslik geniet. Die huise is baie netjies en skoon, alles van die beste sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Baie mooi plek, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike plek met alles in wat jy nodig het. Ongelooflike mooi lodge, gerieflik, gasheer en vrou baie vriendelik. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike wegbreek naby aan die stad. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is perfek, die fasiliteite is alles wat ons nodig het, en meer, en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike bederf tyd gehad by Abendruhe Lodge. Pragtige omgewing, huise gerieflik. Baie lekker gebly en gekuier. Alles waaraan jy kan dink en nog meer is beskikbaar in die huis. Alles was baie netjies en skoon. Baie rustig en veilig daar met diere wat onder by die watergat wei en sigbaar is uit elke huis. Skoonmaakdienste elke oggend wat ingesluit is by die prys! Dankie vir 'n heerlike sielsvredende tyd by Abendruhe Lodge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker gerus en naggeluide waardeer. Skoon gerieflike cabins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 4) 107 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang